Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

BergWood Inn

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-sirkel 53, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

BergWood Inn is 'n lieflike oord in Groot-Brakrivier wat gerieflike verblyf aan gaste bied wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Elke kamer het 'n lessenaar, 'n balkon met see-uitsigte, 'n privaat badkamer, 'n slim-TV, beddegoed en handdoeke. Die kamers word daagliks skoongemaak. BergWood Inn bied 'n verskeidenheid verblyfopsies, saam met 'n plonspoel, gratis privaat parkeerplek en 'n restaurant op die perseel met kroeggeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar, wat gaste in staat stel om hul gunstelingkanale, insluitend Netflix, DStv en YouTube, te stroom.

Spageriewe by BergWood Inn sluit masserings, 'n Rasul en 'n spa-bad in, wat alles op versoek bespreek kan word. Die oord bied ook 'n volledige Engelse of vegetariese ontbyt, sowel as aandete teen 'n ekstra koste. Die oord beskik oor 'n konferensie- en speelkamer, met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en verskeie bordspeletjies wat gratis beskikbaar is vir gaste om te gebruik.

Die area is gewild vir fietsry en rustige staptogte, met baie aktiwiteite en restaurante wat 'n entjie vanaf die oord geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stephanie B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het net een nag gebly en het dit geniet. Baie mooi geleë. Lekker naby die st. Ons het net een nag gebly en het dit geniet. Baie mooi geleë. Lekker...
Sien meer
Mrt 2025
Sue-marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely stay there again. What a nice stay. We enjoyed the view and unique decor.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Marizane M
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die bestes! Mooi, ruim kamer met pragtige uitsig. Alles wat nodig is en meer. Goeie diens en vriendelike ontvangs. Kan 100% aanbeveel.
Mrt 2025
Monniek F
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies en rustig. Het heerlik gebly. Mooi uitsig.
Jan 2025
Maryna D
Saam met vriende
5.0
Vinnige wegbreek. Dit was 'n heerlike vinnige wegbreek. Dankie vir jou mooi kamers en jou goeie diens.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Suzette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Duiker-sirkel 53, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink BergWood Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-sirkel 53, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ba140b8875149a4179bd80d242386e0fdcb7f65350f67fb22b145480d682d125d5dec95bd9a29b4b0830d1d1261bfc6814c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 53 Duiker Circle Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.04681 22.2842803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011