Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great stay. Very nice and accommodating, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ataa K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely and pleasant. Lovely and pleasant, easy check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Plek was netjies en skoon. Baie lekker gebly, plek was skoon en netjies. Lekker vars geruik, sommer lus gevoel om my skoene uit te skop na die lang rit. Alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy J
1 nag Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Itched the whole night and ended up leaving at 5am. There were bed mites and the bedding was dirty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Helene
Berry Hill Guesthouse
Good day. We have never had a complaint regarding mites or dirty bedding, as reflected in all of our reviews. We have so many guests sleeping at our guesthouse, and surely if this had been the case, someone else would have had the same complaint. We are very disappointed that Mandy was unsatisfied with her stay, but we would like it to be known that neither this guest nor any other guest have reported an incident regarding dirty bedding or mites. We urge her to check if she might be allergic to laundry detergent, as that could be the only possible reason why she would have a reaction to our bedding. We wish her and her family well regardless.

Engela S
1 nag Saam met vriende
1.8
Jan 2025

Vuil. Walglike vuil plek. Mikrogolf kan mens nie eers oopmaak nie, dit is vrot. Vrot vadoekie wat op een van die foto's hang, het opgefrommel in 'n suur bondeltjie gehang.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Hesterie M
1 nag
5.0
Des 2024

Beslis 5 sterre! Ons het lekker gekuier by Berry Hill. Na 'n lang dag van ry, by 'n skoon, netjies, veilige slaapplek aan te kom was so lekker! Suene het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Good stay, clean, and you get what is advertised. Good value for money. The stay was great, but I believe it would become a phenomenal accommodation with air conditioning, as the one fan was not enough over December to cool the place. We did not sleep well as it was really hot, and I would recommend a microwave! Besides this, it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Het lekker gekuier. Die eienaar was baie behulpsaam en het ons baie gehelp en uit haar pad gegaan. Die huis is sentraal geleë en jy kan loop om als te besigtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekke bly! Ons het net vir een aand oornag, maar was baie gelukkig met die kamers. Ons was 'n groot groep met klein kinders. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer draai wanneer ons in Colesberg oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Pragtige skoon plekkie! En baie vriendelike diens! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang