Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 175 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulani M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome stay. I have no complaints. Awesome. I have no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

‘N baie goeie oornag plek, ons sal weer daar bly. Berry Hill is 'n baie aangename oornag plek, netjies en skoon, presies soos wat op die foto's adverteer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Great, thank you. Great, thank you. Clean and neat. Friendly assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker gerieflik en toeganklik. Alles wat mens nodig het vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great stay. Very nice and accommodating, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ataa K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely and pleasant. Lovely and pleasant, easy check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vriendelike ontvangs. Plek was netjies en skoon. Baie lekker gebly, plek was skoon en netjies. Lekker vars geruik, sommer lus gevoel om my skoene uit te skop na die lang rit. Alles wat jy nodig het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Gemaklik, waarde vir geld. Die plekkie was baie netjies en skoon. Die kamer kort bietjie TLC.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Gerieflik, netjies, goeie waarde. Verblyf was goed, maar die badkamer kan bietjie aandag kry. Daar is geen handdoek reëling, geen seepbakkie in die stort, die toilet sitplek was gebroke en die stortvloer is gevaarlik glad! Vir 'n selfsorg eenheid was daar ook geen borde of eetgerei. Daar was wel koppies, glase ens. Ondanks die tekorte soos genoem, sal ek weer van die verblyf gebruik maak as ek in Colesberg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 175

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 175 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456