Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berry Hill Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Cathy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely well worth it. Absolutely awesome stay. Host was very accommodating when we were delayed in our arrival. Clean, spacious, well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vriendelike gasvrou en lekker plek om te oornag. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Gerieflik vir wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik uitgerus na 'n lang dag se reis. Was lekker om by 'n skoon en netjiese plek te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frik P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Beste beddens ooit. Ons het heerlik gebly en die beddens is tops, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elby B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf. Netjiese en skoon gastehuis met die vriendelikste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties gebly en geslaap. Beveel sterk aan. Het baie lekker gebly. Dis 'n gerieflike oornagplek, en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmari B
1 nag
5.0
Sep 2024

Die diens is puik, die eienaars is ongelooflik vriendelik! Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring, dis 'n besonderse mooi plekkie en die mense is fantasties. Die kamers en die beddegoed was top klas. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en heeltyd bereid om te help! Ek beveel hierdie Guesthouse vir seker vir enige iemand aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Friendly host and comfortable stay. Berry Hill was lovely and comfortable. Sune was very friendly and helpful. Definitely a great overnight stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ontspanne en gerieflik. Baie netjiese, skoon gastehuis en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ventershoek-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40a6dce17b1fc85d42dafa9143dace7da98b30726473f90d682e9e5a369358dd2cf4e2e87599ae37f0691688498e81d87a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 133 5 1 5 14 Ventershoek Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.7250453 25.0960604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang