Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Beryl1 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Stewart M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Peaceful, safe and relaxing. My stay was very peaceful and relaxing. The owner was very helpful and accommodating. I felt safe and secure while I was there. I would certainly come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-mari S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Veilig, netjies en skoon. Baie lekker oornag en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekende verblyf - sal beslis in die toekoms my eerste keuse wees in KLD. Baie lekker gebly - kamer skoon, stort werk goed, kombuisware werk goed, yskas het 'n lekker stil kompressor, area en parkering veilig met groot bome, en maklike toegang deur die hek oop te bel. Vriendelike diens deur Egbert en sy personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die resensie, en baie dankie vir die besoek! Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin.

Marietjie W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Ek sal vir seker op geen ander plek in Klerksdorp bly nie. Baie lekker gebly in 'n baie mooi en skoon kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die mooi boodskap! Hoop om jul binnekort weer te sien.

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Uitstekende diens en vriendelikheid vanaf almal by Beryl1. Werklik 'n plesier om by Beryl1 te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde. Dis altyd 'n plesier om julle hier te ontvang.

Annelien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie skoon en netjies, heerlik gebly! Heerlik gebly, baie skoon en netjies! Egbert gaan uit hul pad om mense te akkommodeer! Vriendelik ontvang by die hek met aankoms, gevra of ons ietsie benodig. Sal Beryl1 vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Dankie dat julle ons gastehuis gekies en hier bespreek het Annelien. Ons sien uit na jul volgende besoek. Groete Egbert en Sukie.

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Vriendelikheid, professioneel, uiters netjies en skoon, lekker rustig. Altyd lekker by Beryl1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Welcomed, clean and friendly. We had a great stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir julle besoek, Charlene. Ons hoop om julle weer hier by ons te akkommodeer. Groete, Egbert en Sukie.

Eddie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Very pleasant, feels like home. Very welcoming guest house, helpful. The room was very well laid out with everything that one could need on a stay over. We stayed one night but we would definitely stay again on our cross-country trips. Thank you Egbert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Thank you for the review, Eddie. Hope to see you soon again. Regards to the family.

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ek gaan beslis weer daar bly. Alles was baie lekker en almal baie aangenaam, selfs die ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Ons waardeer die mooi resensie, Johan, en hoop om jou spoedig weer te sien. Groete, Egbert en Sukie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Vanaf R880
R 880 R 792
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beryllaan 1, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYWRlYjU2LWY0M2MtNDJmNC1iMGYxLTk5ZTE0Zjg0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R792 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 1 Beryl Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.840901279287 26.688151359558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456