Beit Shalom
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beit Shalom is 'n unieke gastehuis in die prentjiemooi, historiese dorpie, Oudtshoorn wat in die Klein-Karoo is. Dit bied die nodige geriewe aan gaste om te ontspan en die rus en vrede te geniet.
Verblyf is beskikbaar in gesellige gastekamers wat individueel versier is en 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging, verwarmers, plafonwaaiers en tee- en koffiemaakgeriewe het.
Daar is 'n buitelugarea met 'n groot veranda en 'n uitsig oor die skilderagtige rotsagtige swembad. Genoeg parkeerplek is ook beskikbaar.
Ontbyt is op versoek beskikbaar of gaste kan die Smitswinkel Country Kitchen oor die pad besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Beit Shalom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap