Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Best of All Worlds

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Creek 4248, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Best of All Worlds is 'n bekoorlike huis wat op River Club Estate, in die hartjie van Plettenbergbaai, geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan die rivier en is die perfekte toevlugsoord vir 'n kort wegbreek of gesinsvakansie.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet en het slaapplek vir 8 gaste. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die huis lei na 'n stoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Josua Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Knysna Creek 4248, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Creek 4248, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66787f53f5e081257158aea593506a6c07c17b680819145a742fda59e41748c009ac5e6d270788677841fc476d7e95878474?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4248 Knysna Creek The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.060410816688 23.370965374869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang