Besthouse Stellenbosch
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg. Slegs internet. Geen lugversorging nie.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Maak die hek vir jouself of vriende oop met die groen afstandbeheer-knoppie. Dit sal outomaties binne 21 sekondes toegaan.
-Moenie die hek heeltemal vir fietse of deurstap oopmaak nie.
- Jy kan die motorhek met die afstandbeheer oopmaak deur die blou knoppie te druk vir jou voertuig. Dit sal weer outomaties toegaan.
- Maak asb. die vensters in die winter gedurende die dag oop sodat die eenheid lug kan kry.
- Die eenheid is selfsorg en jy kan self kosmaak en skoonmaak. Ons sal aan die einde van jou verblyf die beddegoed was en die eenheid skoonmaak.
- Ons kan die wasmasjien se wasgoed doen maar nie die ophang daarvan nie, teen 'n koste van R180 per 12 kg vir verblyf langer as 7 dae. Wasgoed word nie oor naweke gewas nie.
-Gebruik die voorste tuin by die sleepwaentjie vir rook-area of braai.
- Alle vullis moet asb. teen Sondagaande in die swart drom wees.
- Geen partytjies of oornag van besoekers word toegelaat nie.
- Geen geraas na 21:00 by die stoep en geen swem of gebruik van die agtertuin na sonsondergang nie.
- Let asb. daarop dat indien jy langer as 30 dae bly, jy asb. 'n huurooreenkoms by jou eienaar moet teken en moontlik 'n terugbetaalbare deposito moet betaal.
- Die braai-area by die parkeerplek is vir gaste se gebruik beskikbaar.
- Dagbesoekers word nie in die gemeenskaplike areas toegelaat nie a.g.v Covid-19 regulasies wat in plek is.
- 'n Ekstra fooi sal vir enige gas gehef word wat nie in die bevestigde bespreking is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang