Besthouse Stellenbosch
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes met 3 kinders. Dit is 'n 100m² ateljee-eenheid wat oopplan is en 'n pragtige uitsig oor Stellenbosch het.
Besthouse Stellenbosch het 1 dubbelbed, 'n koninggrootte-bed en 'n matras vir kinders. Die eenheid het 'n privaat badkamer, en vir gerief word linne en handdoeke voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en maaltye kan by die eetarea geniet word. Gaste kan in die sitarea ontspan, en 'n TV met DStv, en 'n DVD-speler is beskikbaar. Die ateljee het ook 2 privaat ingange.
Braaigeriewe, 'n swembad, asook parkeerplek is beskikbaar. Die voor- en agtertuin word beskerm met infrarooi strale en 24/7 sekuriteitskameras.
Stellenbosch is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, en gaste kan verskeie wynplase en landgoedere besoek. Verskeie restaurante, kafees en besienswaardighede kan ook in die dorp besoek word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Uniepark Stellenbosch Boland Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang