Besthouse Stellenbosch
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Besthouse Stellenbosch is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 volwassenes en 3 kinders. Dit is 'n 100m²-ateljee-eenheid wat oopplan is en het 'n pragtige uitsig oor Stellenbosch.
Besthouse Stellenbosch het 1 dubbelbed, koninggrootte-bed en 'n matras vir kinders. Die eenheid het 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, en 'n yskas, en daar is 'n eetarea. Gaste kan rustig ontspan in die sitarea met sy TV met DStv en 'n DVD-speler. Die woonstel het ook 2 privaat ingange.
Braaigeriewe, 'n swembad en parkeerplek is beskikbaar.
Stellenbosch skuil in die hartjie van die Kaapse Wynlande en gaste kan gerus 'n draai maak by die omliggende wynplase. Verskeie restaurante, kafees, en besienswaardighede is ook in dié pragtige dorp te vinde.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 5 persone
2 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoflaan 9, Uniepark, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap