Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bethesda Mountain Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
René S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyable and relaxing for us and our fur baby. Beautiful cottage, in a tranquil Bushveld setting. Everything we needed for our 3-night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Absolutely adored the cottage. Beautiful surroundings. The cottage was lovely and we enjoyed the clean mountain air so much. The views from the mountain were spectacular. We absolutely adored the stained glass window details. It had everything we could need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michane B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, skoon, netjies. Dit was regtig lekker om in die natuur te kon ontspan en om in 'n skoon, netjiese plek te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jadene
Bethesda Mountain Lodge
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Julle is enige tyd weer welkom. Groete tot weersiens. Bethesda Mountain Lodge

Neville J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, in die natuur, hope voel lewe. Kan nie 'n beter wegbreek kry naby die stad nie in die natuur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Asemrowende mooi, veilig en rustig! Ons het lekker gebly! Asook die vars lug en hiking trails geniet. 'n Stil en rustige plekkie tussen die amazing groot bome en die berge. Stunning views! Sal beslis teruggaan. Hier vind jy weer jou gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinique G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig, beeldskone natuur, uitstekende diens. Ons het die tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jadene
Bethesda Mountain Lodge
Thank you for the review. We are looking forward to welcoming you back. Enter as a guest, leave as a friend Bethesda Mountain Lodge

Sanet F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Quiet and peaceful. Beautiful accommodation. Beautiful environment, thoughtful furnishings in the unit. Lovely stay, quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful, lovely, wonderful and very restful. Our stay was very wonderful and peaceful. Will definitely choose to stay again in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burgher P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Heerlike, ongesteurde wegbreuk. Besonder skoon, netjiese oase, minute weg van Harties. Die fyn, wel deurdagte detail in ontwerp en uitvoering, gee aan die fasiliteit, prentjie mooi uitsigte, gerieflike geriewe en rustige bosveld atmosfeer. Kan enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jadene
Bethesda Mountain Lodge
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is fantastiese gaste en enige tyd weer welkom. Groete, Bethesda Mountain Lodge

Lauretta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lieflike rustige kuier! Ons het vreeslik lekker gekuier! Die plekkie is pragtig en skoon. 'n Splash Pool sal 'n groot aanwins wees by die huisie in die somer! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jadene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbb84079173d6165551250629ada068d196d4dd6cb024210883d6a088d23aaeab81bd05322331686af20b3fca34fbb2fbade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 R513 Old Brits Road 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.670826780149 27.949726054942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789