Betties Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Medwin W - Sep 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker en gerieflik, net my tyd wat te min was anders sou ek nog hê.
Gerda P - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig, stil, netjies, veilig en vriendelik.
Gary R - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect place when we didn't want to camp.
Surelda H - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies. Ons sal weer kom.
Arthur M - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was eenvoudig net heerlik om daar te wees.
Ria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, gasvry, sommer net.
Johan M - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige, rustige en veilige plekkie.
Tania D - Sep 2024
Algehele gradering
Aanbeveelbaar, 'n hawe en huis.
Lees meerSerena H - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en behulpsame gasheer en gasvrou.
Trevor M - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Betties Place se terugvoer
Dankie Trevor vir u goeie terugvoering. Julle is 'n pragtige paartjie en dit was 'n groot eer om julle te kon huisves. Groete, Betty
Samuel A - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent facility and heartwarming hospitality.
Elzaan M - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect restful weekend in Betties Place.
Betties Place se terugvoer
Dankie Elzaan vir u positiewe terugvoering, was 'n groot plesier om met so n deftige jong dame te kon assosieer, groete Betty
Estelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and convenient.
Lesley B - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable and quiet, just spent one night.
Jack C - Aug 2023
Algehele gradering
Clean, peaceful position and friendly.
Betties Place se terugvoer
Hi Jack, thanks for your uplifting feedback, kind regards, Betty and John
Dirk V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike en sorgsame gashere.
Betties Place se terugvoer
Hello Dirk, lekker om julle hier te gehad het, baie dankie vir U spontaniese geaardheid en ondersteuning, groete, Betty
Eric M - Aug 2023
Algehele gradering
It was fantastic.
Betties Place se terugvoer
Hi Eric, great having you here, you are an amazing and beautiful couple, fond regards, Betty and John
Marais O - Mrt 2023
Algehele gradering
We had a very pleasant stay at Betties Place.
Wessie V - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker privaat blyplek.
Betties Place se terugvoer
Baie dankie Wessie vir u positiewe terugvoering. Was aangenaam om u hier te kon huisves. Groete en sterkte vir julle twee.
Betty
Danie D - Jan 2023
Algehele gradering
Dit is so 'n skoon en netjiese plek en die eienaars is sulke dierbare, kosbare mense. Kan enige persoon aanbeveel om daar tuis te gaan, hulle sal nie spyt wees nie. Ons gaan beslis weer.
Cedric F - Okt 2023
Algehele gradering
It was absolutely delightful.
Lorraine R - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable and convenient.
Jeaniel V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker om daar te wees. Die vrouens is baie lekker vrouens, ons het ons tyd baie daar geniet, dankie baie.
Betties Place se terugvoer
Hi Jeaniel, waardeer u terugvoering, u geselsies en u spontaanigheid geniet. Groete. Betty
Sally C - Okt 2022
Algehele gradering
Spotlessly clean, all necessities available. Quiet, private.
Betties Place se terugvoer
Thanks for your kind remarks, lovely having you here, regards, Betty
Maria K - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en uitgerus.
Betties Place se terugvoer
Maria, thanks for your patronage and lovely remarks, appreciate, regards, Betty
Mnr Charles D - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was lekker gewees om daar tuis te wees.
Betties Place se terugvoer
Hi Charles, dankie vir U be soek en positiewe terugvoering, lekker om U en U gade te kon huisves, Groete en sterkte, Betty en John
Gordon D - Aug 2022
Algehele gradering
Private. Got everything you need. Always felt safe.
Stella C - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect location, quiet, private.
Betties Place se terugvoer
Thanks for such positive feedback, appreciate it so much, kind regards.
Sonja W - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike mensies. Ek het sadelik tuis gevoel.
Chantel P - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig en ideaal.
Betties Place se terugvoer
Baie dankie vir U pragtige opmerkings Chantel, sulke mooi opmerkings van sulke wonderlik mense, weereens, baie dankie vir U ondersteuning.
Shirene B - Jun 2022
Algehele gradering
Dis hemels.
Betties Place se terugvoer
Hi Shirene, dankie vir U positiewe terugvoering, was aangenaam om sulke pragtige mense kon huisves, Groete, Betty
Sharon C - Sep 2022
Algehele gradering
Very friendly host and we had a marvelous time. Everything we needed was available.
Betties Place se terugvoer
Hi Sharon, thanks for your positive feedback, appreciated your lovely remarks and your patronage. Regards, Betty
Jacob D - Mei 2022
Algehele gradering
Nice, warm and comfortable and not a lot of noise.
Val M - Sep 2022
Algehele gradering
Clean, private and comfortable.
Irene P - Apr 2022
Algehele gradering
It was pleasant and peaceful.
Betties Place se terugvoer
Thank you for your inspirational feedback, appreciate your patronage, Kind regards, Betty
Shereen B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Betties Place se terugvoer
Hi Shereen, baie waardering vir sulke positiewe terugvoering. Dit was aangenaam om sulke mooi en aangename mense te huisves. Groete, Betty en John.
Calvyn A - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, ek het die stilte die meeste geniet.
Betties Place se terugvoer
Hi Calvyn, thanks so much for your valued support, great having you folks here. Regards, Betty and John.
Karin H - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Nadia M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig om net weg te breek van die wêreld en sy gewoel.
Betties Place se terugvoer
Hi Nadia, thank you for the great and positive feedback. It was lovely having you here in Kleinmond. Regards, Betty and John.
Louise B - Apr 2021
Algehele gradering
Great place to stay.
Betties Place se terugvoer
Hi Louise, it was great having you at our place, really appreciate your positive remarks. Thank you, Betty and John.
Jill G - Jan 2021
Algehele gradering
Betties Place had everything we needed and more.
Betties Place se terugvoer
Really appreciate your positive feedback, lovely having such caring and communitive couple at our place.
Sandy L - Jan 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay. John and Betty are friendly hosts. Place has everything you need and very neat and tidy.
Betties Place se terugvoer
Thanks, Sandy for your positive remarks. It was lovely to have such a wonderful couple visiting Kleinmond. Regards, Betty and John.
Leon B - Feb 2021
Algehele gradering
We had a great stay and Betty and her husband are pleasant and caring couple.
Lala S - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige en vreedsame plekkie.
Betties Place se terugvoer
Dankie Johan & Lala vir die positiewe terugvoering, was lekker om julle hier te kon akkomadeer.
Groete,
Betty en John
Irene P - Feb 2021
Algehele gradering
It was peaceful, clean and comfortable.
Betties Place se terugvoer
Hello Irene, thanks very much for your positive feedback. Appreciated your support. Regards, Betty and John.
Johan M - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat nodig is.
Betties Place se terugvoer
Hi Johan, so lekker om sulke aangename en spontane kuier mense te he, waardeer julle positiewe terugvoering. Groete, Bettie en John.
Francois M - Nov 2020
Algehele gradering
In 'n rustige omgewing.
Betties Place se terugvoer
Dankie Francois, aangenaam om U hier te kon huisves, Dankie, Betty
Brendon T - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was awesome!
Thealize L - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, lekker gemaklik vir 'n kuier.
Betties Place se terugvoer
Dankie Thealize, Groot plesier, lekker om julle hier te gehad het, pragtige mense, waardeer, Bettie.
Elizabeth M K - Jan 2020
Algehele gradering
Warm verwelkoming en baie netjiese fasiliteit.
Betties Place se terugvoer
Hi, thanks for your great friendliness and support, wonderful people to be of service to, regards.
Mervina C - Jan 2020
Algehele gradering
Beautiful separate entrance for 2 adults and a child.
Betties Place se terugvoer
Hi Mervina, thanks for your support and friendliness, regards.
Emmanuel M - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice and comfortable.
James C - Jan 2020
Algehele gradering
Perfect stay there!
Betties Place se terugvoer
Hi, thanks for your wonderful support and friendliness, regards, John and Betty.
Lee-zann G - Feb 2020
Algehele gradering
Gesellig.
Roma B - Feb 2020
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Betties Place se terugvoer
Hi Roma, thanks for your great support, you were such wonderful guests, regards, John and Betty.
Jsc J - Okt 2020
Algehele gradering
Dit het aan ons behoefte voldoen.
Betties Place se terugvoer
Baie dankie vir U ondersteuning, was aangenaam om julle hier te he, sulke goeie en spontane mense dankie, Betty
Theo C - Mrt 2020
Algehele gradering
Sies vir Betsy.
Lees meerBetties Place se terugvoer
Dearest Theo, thank you and have a nice day.
Charl S - Okt 2019
Algehele gradering
Amazing breakaway.
Haley M - Aug 2019
Algehele gradering
Comfortable stay, cute cottage.
Jolanda J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Naby alle besienswaardighede en veilige omgewing.
Betties Place se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning en goeie kommentaar, ek waardeer dit baie. Groete, Betty en John.
Wilmaree A - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Stella S - Mei 2019
Algehele gradering
Found accommodation clean comfortable and within walking distance of harbour restaurants.
Nicole W - Apr 2019
Algehele gradering
My kollegas was in hul noppies!
Betties Place se terugvoer
Baie dankie julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Betties Place
Marc O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf met alles wat 'n mens nodig het.
Betties Place se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer dit. Ons hoop ons sien julle weer.
Renda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklike verblyf wat jou sak pas.
Betties Place se terugvoer
Baie dankie ons is baie bly julle het dit geniet en julle moet weer kom kuier weer.
Groete en liefde vir julle 3
Jack S - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Ilse R - Aug 2019
Algehele gradering
Highly recommended. Lovely and super clean. Will definitely be back.
Elize M - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Juan M - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker privaat.
Jopie B - Des 2019
Algehele gradering
Ruim en netjiese selfsorgverblyf.
Betties Place se terugvoer
Hi Jopie, dankie vir u ondersteuning, waardeer baie, asook u vriendelikheid, groete.
Israel S - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en sommer net lekker.
Tim P - Okt 2019
Algehele gradering
Skoon, basiese verblyf.
Mondre B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 182, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang