Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betties Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Medwin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Dit was baie lekker en gerieflik, net my tyd wat te min was anders sou ek nog hê. Het baie lekker gebly by Antie Betties Place, kon 'n spelt gehoorval het vir die hele tyd wat ek daar was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rustig, stil, netjies, veilig en vriendelik. Fantastiese verblyf met baie vriendelike ontvangs. Netjies skoon en alles wat nodig is. Veilige parkering. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Perfect place when we didn't want to camp. We had been planning to camp, but as it was raining, we decided to check in to Betties Place. Everything was smooth, and we enjoyed being dry and having a kitchen. I have no hesitation in recommending Betties Place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surelda H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie gerieflik en netjies. Ons sal weer kom. Bettie en John is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hulle plek is baie netjies en skoon en jy het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was eenvoudig net heerlik om daar te wees. Ons het 'n lieflike tyd daar by hul gerieflike woonstel deurgebring. Hul vriendelikheid en gasvryheid was uit die boonste rakke. Ons sal enige tyd weer teruggaan. Die veilige parkering agter 'n elektriese hek was baie gerusstellend en hulle het heeltemal ons lekker privaat laat voel. Dit was werklik 'n lekker wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig, gasvry, sommer net. Baie rustige plekkie en baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan. Dankie julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige, rustige en veilige plekkie. Baie veilige, rustige plekkie met alles wat nodig is. Lekker stapafstand na restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Aanbeveelbaar, 'n hawe en huis. Alles wat 'n mens kan benodig, is gereed en beskikbaar, goeie, sterk internetverbinding, oorgenoeg komberse en handdoeke. Heerlike verblyf, gesellig en knus, 'n mens is algeheel onafhanklik van die huiseienaars, wat baie welkom is. Alles is supergerieflik - buitengewoon bedagsame gasheer en gasvrou. Ek bied wel 'n goedbedoelde aanbeveling: Al drie van ons het rugpyn gehad na elk van die drie nagte se slaap. 'n Opgradering in die matrasse sal dié sterfasiliteit verby topklas stoot. Dit is nie bedoel as 'n foutvindende kommentaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serena H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Netjies, vriendelik en behulpsame gasheer en gasvrou. Heerlik gebly! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Excellent. We thoroughly enjoyed our weekend. The welcome was very warm. The place is beautiful. The facilities are very clean and usable. No noise, it was peaceful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Betties Place
Dankie Trevor vir u goeie terugvoering. Julle is 'n pragtige paartjie en dit was 'n groot eer om julle te kon huisves. Groete, Betty

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 182, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd16ebc0b6625a7d483171ee55767bc05da6ad739c37046c28582e247656f356bbf53e3e864029a8e2d3430301a556e34d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 73 5 1 5 182 5th Avenue Sea Avenues 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341582 19.016372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang