Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betties Place

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 182, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Betties Place is bied vakansieverblyf vir 'n gesin in Kleinmond. Dit is naby die strand, winkels en restaurante.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die sitarea het 'n TV en sitplek. Die badkamer is apart en het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n induksie-stoofplaat, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Daar is braaigeriewe op die perseel en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die omheinde erf agter 'n veiligheidshek.

Die woonstel is naby gewilde restaurante en die hawe waar gaste walvisse in seisoentyd kan gewaar. Dit is 1,5 km vanaf die naaste strand en 3 km van die Blouvlagstrand af.

Daar is prentjiemooi voetslaanroetes en wandelpaaie al langs die kuslyn en Betties Place is net 30 km van Hermanus en 100 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Medwin W
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker en gerieflik, net my tyd wat te min was anders sou ek nog hê. Het baie lekker gebly by Antie Betties Place, kon 'n spelt gehoorval...
Sien meer
Sep 2024
Gerda P
Saam met vriende
5.0
Rustig, stil, netjies, veilig en vriendelik. Fantastiese verblyf met baie vriendelike ontvangs. Netjies skoon en alles wat nodig is. Veilige parkering...
Sien meer
Jul 2024
Gary R
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect place when we didn't want to camp. We had been planning to camp, but as it was raining, we decided to check in to Betties Place...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Surelda H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en netjies. Ons sal weer kom. Bettie en John is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Hulle plek is baie netjies en skoon e...
Sien meer
Mei 2024
Arthur M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was eenvoudig net heerlik om daar te wees. Ons het 'n lieflike tyd daar by hul gerieflike woonstel deurgebring. Hul vriendelikheid en gasvryheid w...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 5de Laan 182, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Betties Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 182, Sea Avenues, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd16ebc0b6625a7d483171ee55767bc05da6ad739c37046c28582e247656f356bbf53e3e864029a8e2d3430301a556e34d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 73 5 1 5 182 5th Avenue Sea Avenues 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.341582 19.016372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang