Beverley Country Cottages
Beskrywing
Dié bekoorlike kothuis het 1 slaapkamer en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en dubbelstort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstofie en breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n stoep met stiplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 3 km wat na die verblyf lei. Dit word gereeld gegradeer en is oor die algemeen in 'n goeie toestand, en geskik vir alle motors. Na swaar reën kan sekere gebiede egter modderig wees, wat slaggate en afloop tot gevolg het, wat die gladde oppervlak van die pad beïnvloed. Dit word nie vir lae, luukse voertuie aanbeveel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié bekoorlike kothuis bied manjifieke uitsigte vanaf die stoep. Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 ekstra lang enkelbeddens. Elke badkamer het 'n bad en stort. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 3 km wat na die verblyf lei. Dit word gereeld gegradeer en is oor die algemeen in 'n goeie toestand, en geskik vir alle motors. Na swaar reën kan sekere gebiede egter modderig wees, wat slaggate en afloop tot gevolg het, wat die gladde oppervlak van die pad beïnvloed. Dit word nie vir lae, luukse voertuie aanbeveel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis het 3 en suite-slaapkamers, wat almal lei na 'n sitarea met 'n kaggel. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, óf 'n koninggrootte-bed, óf 2 enkelbeddens. Die badkamers het baddens en storte. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, breekware en eetgerei in die kombuis. Die voorste stoep het gemaklike rottangstoele en 'n gasbraai, wat ideaal is vir dae wanneer jy lekker wil ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 3 km wat na die verblyf lei. Dit word gereeld gegradeer en is oor die algemeen in 'n goeie toestand, en geskik vir alle motors. Na swaar reën kan sekere gebiede egter modderig wees, wat slaggate en afloop tot gevolg het, wat die gladde oppervlak van die pad beïnvloed. Dit word nie vir lae, luukse voertuie aanbeveel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié dubbelverdieping grasdak-kothuis het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbel-hemelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamershet 'n bad en stort elk. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n groot stoep aan die voorkant van die huis met gemaklike sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 3 km wat na die verblyf lei. Dit word gereeld gegradeer en is oor die algemeen in 'n goeie toestand, en geskik vir alle motors. Na swaar reën kan sekere gebiede egter modderig wees, wat slaggate en afloop tot gevolg het, wat die gladde oppervlak van die pad beïnvloed. Dit word nie vir lae, luukse voertuie aanbeveel nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang