Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beverley Country Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cindy H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Wonderlike verblyfs opsie. Heerlik gekuier. Verblyf het alles gehad wat nodig was en meer. Baie mooi, gerieflik en skoon. Die plaas is pragtig. Ons het baie welkom gevoel en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Perfect - as usual! Beverley Country Cottages is my absolute favourite place to stay in the Midlands. The hosts make you feel so at home, and nothing is too much trouble. We keep coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Weereens 'n puik keuse. Rustigheid oorheers en blyplek goed ingerig en netjies. Dit was ons 2de keer van oornag by Beverley Coyntry Cottage. Sal verseker weer daar oornag. Vriendelike groet ook van Kate, altyd lekker om bietjie saam te gesels. Cottage is perfek ingerig, geen tekort. Sielerus verseker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dit was 'n aangename ervaring en het aan al die verwagtinge voldoen. Heerlik gebly op die stil plaas. Geriewe was goed en personeel hulpvaardig. Ek beveel die ontbyt ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

J H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Groen, kleurvolle azaleas wat jou omring met die netjiese cottage. Ons het heerlik gebly. Pragtigste tuin en natuurskoon. Ons is van volop hout vir die kaggel en braai voorsien en is met 'n heerlike vuur in die kaggel verwelkom. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Peaceful. Will have to book for longer next time - didn't have the opportunity to look around. Accommodation had everything we needed (with some additional thoughtful touches) - and some very friendly dogs. Thank you very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Ongelooflik rustig. Uitstekende oornag-akkommodasie. So goed ingerig vir 'n lekker koue aand. Als wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Lekker ruim. Sal beslis aanbeveel en weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wonderlike plaaservaring. Die akkommodasie was wonderlik en ons is hartlik ontvang. Kos was ook puik. Die omgewing is baie mooi en rustig. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Great hosts, great farm-style accommodation and what a breakfast! Kate and her staff made us feel very welcome when we arrived on a wet and cold afternoon. There was a great fire going in the unit with a load of logs to keep it going. We spent some time the next day wandering around the farm, just enjoying the Dargle Valley ambience. Anna served our meals in the cottage, stoked the fire and generally made sure we were comfortable. A romantic touch was the big double shower with lots of hot water. Really a nice place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Beautiful location in the midlands, close to great hiking and birding spots. Always so wonderful to explore and immerse in the magic of the midlands. Wonderful, tranquil farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACpvHMLNYbl2ZY23fpqCB291Tt6ALjezgtG4HeK5Hd9oY6SdpZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Beverley Farm Impendle Road, D11 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.498394444444 29.973605555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang