Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beverley Country Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Beverley Country Cottages is in die lieflike Dargle-vallei in die Natalse Middellande geleë. Beverley Plaas is op 'n heuwel met fantastiese uitsigte oor die omliggende middellande. Die plaas word omring deur welige grasperke, kampe, asaleabosse, bergrose, geelhout en 2 manjifieke eikebome.

Verblyf word gebied in 4 uniek versierde kothuise, waarvan 3 ten volle toegerus is vir selfsorg. Hayloft Kothuis het slegs basiese selfsorggeriewe. Die oorspronklike plaashuis bied 2 B&B-gastekamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en gaste deel 'n stoep.

Elke eenheid het koffie- en teemaakgeriewe, vars melk met aankoms, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, elektriese komberse, gekapte hout en gratis WiFi.

Gaste is welkom om die tennisbaan en voetslaanpaaie te gebruik. Ontbyt en aandetes is op versoek beskikbaar en word in die kothuise bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Cindy H
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike verblyfs opsie. Heerlik gekuier. Verblyf het alles gehad wat nodig was en meer. Baie mooi, gerieflik en skoon. Die plaas is pragtig. Ons he...
Sien meer
Des 2023
Megan T
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect - as usual! Beverley Country Cottages is my absolute favourite place to stay in the Midlands. The hosts make you feel so at hom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Elma N
Saam met lewensmaat
5.0
Weereens 'n puik keuse. Rustigheid oorheers en blyplek goed ingerig en netjies. Dit was ons 2de keer van oornag by Beverley Coyntry Cottage. Sal verse...
Sien meer
Jul 2023
Paul E
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Will have to book for longer next time - didn't have the opportunity to look around. Accommodation had everything we needed (...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Casper M
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was 'n aangename ervaring en het aan al die verwagtinge voldoen. Heerlik gebly op die stil plaas. Geriewe was goed en personeel hulpvaardig. Ek be...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beverley Country Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berverley Plaas, Impendle-weg, D11, Dargle Middelland-kronkel, 3245, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACpvHMLNYbl2ZY23fpqCB291Tt6ALjezgtG4HeK5Hd9oY6SdpZS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 Beverley Farm Impendle Road, D11 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.498394444444 29.973605555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang