Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beverly Hills Mahogany 48

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R406 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.

Linne, handdoeke en 'n standaard skoonmaakdiens met vertrek is by die tarief ingesluit.

Gaste sal met aankoms noodsaaklikhede soos tee/koffie, bottels water, toiletpapier, skottelgoedwasmiddel, seep, bevogtiger, 'n swartsak en 'n skottelgoedspons ontvang.

Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Op die 8ste dag van gaste se verblyf sal 'n komplimentêre skoonmaakdiens, skoon linne en handdoeke voorsien word. Enige bykomende linne- en handdoekveranderings is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die tarief is vir 6 gaste.

Leta asb. dat daar geen aankoms of vertrek op Kers- en Nuwejaarsdag is nie.

Hierdie verblyf bied gesinsvriendelike vakansieverblyf en laat nie besprekings vir groepe gaste onder die ouderdom van 25 of matriek rage-besprekings toe nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 307
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 307
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 307
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leonora-rylaan 77, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50590909f0b9c320f5249f4c8d29236134b449044380206da5429fe9189e6c38d9ecbfd7bfa07c1e26e1f3301a4a99050c08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 307 per nag (plek vir 6) 77 Leonora Drive Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.528548150353 31.215821233131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang