Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bien-Etre

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kleiner Eenheid
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n aparte ingang en 2 lang skuifvensters met 'n uitsig oor die swembadarea. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n tafel wat as 'n lessenaar gebruik kan word, 2 stoele en 'n kas. Die badkamer is klein met 'n groot stort. Die kombuisie is apart van die slaaparea en het 'n yskassie, mikrogolf, kookplaat en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die verblyf gebruik sonkrag.
Rook is verbode in die kamers.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik wat die ligte, TV's en kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
'n Gasverwarmer is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gasbottel word geweeg en so word daar bepaal hoeveel die gas moet betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdcb38355c40f312cd124269103aa74fbfbf3ad0b9132eb6c7573b07ef802f14fd99bda683a106d02387b071aef759f4ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 14 Garton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9689337099 18.483747618386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789