Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bien-Etre

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kleiner Eenheid
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n aparte ingang en 2 lang skuifvensters met 'n uitsig oor die swembadarea. Daar is 'n koningingrootte-bed, 'n tafel wat as 'n lessenaar gebruik kan word, 2 stoele en 'n kas. Die badkamer is klein met 'n groot stort. Die kombuisie is apart van die slaaparea en het 'n yskassie, mikrogolf, kookplaat en 'n wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die verblyf gebruik sonkrag.
Rook is verbode in die kamers.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik wat die ligte, TV's en kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
'n Gasverwarmer is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gasbottel word geweeg en so word daar bepaal hoeveel die gas moet betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Groter Eenheid
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 'n aparte ingang, 2 enkelbeddens, 'n tafel waar gaste kan eet of werk, 'n bank, ottoman, ingeboude kas en 'n vrystaande kas met 'n deel wat kan sluit. Die leefarea het 'n L-vormige bank en die kombuisie is goed toegerus. Die kombuisie is met 'n yskassie, stoof, mikrogolf en wasbak toegerus. Daar is 'n dubbelglasdeur wat vanaf die kamer na die stoep met 'n tafel en 2 stoele lei. Dit het 'n uitsig oor 'n mooi, beskutte tuin. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Die verblyf gebruik sonkrag.
Rook is verbode in die kamers.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik wat die ligte, TV's en kragproppe tydens beurtkrag ondersteun.
'n Gasverwarmer is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Die gasbottel word geweeg en so word daar bepaal hoeveel die gas moet betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdcb38355c40f312cd124269103aa74fbfbf3ad0b9132eb6c7573b07ef802f14fd99bda683a106d02387b071aef759f4ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 14 Garton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9689337099 18.483747618386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang