Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bien-Etre

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Francis P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ons was gelukkig en veilig gevoel binne die gebied. Ons was baie tevrede met ons verblyf, vriendelike gasvrou 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bien-Etre
Thank you so much for your lovely review. It was a pleasure having you to stay.

Megan L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rus en vrede! Baie lekker gebly. Ek het baie lekker gebly, Bien-Etre voel asof dit my eie huisie kon wees. Die tuin is so mooi en die area is lekker stil. Die selfsorg eenheid bevat alles wat jy moontlik kan benodig. Jill is baie gaaf en vriendelik. Ek sal definitief weer by Bien-Etre bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bien-Etre
Thank you so much for taking the time and trouble to write such a lovely review. It was such a pleasure having you to stay!

Janais D
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very comfortable and peaceful. The area was peaceful and quiet. The host was friendly and very accommodating. The rooms were very comfortable and had everything we needed (even when the weather turned cold).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig. Ons is baie gasvry ontvang en weer afgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bien-Etre
Thank you so much for your lovely review. It was such a pleasure having you to stay.

Cherie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Blêrie awesome. Jill is 'n baie goeie gasvrou. Die "klein" eenheid wat ek en my ma in vertoef het, was geskik vir 2 mense wat net wil oorslaap en rustig slaap. Die ligging is great vir mense wat naby UCT wil wees, maar ver genoeg om nie die verkeer te moet trotseer nie. Die eenheid was baie mooi skoon, met alles wat mens sou nodig hê in die kombuis. Android TV, WiFi, solar vir voldoende krag, en nog meer. Ek sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bien-Etre
Thank you so much, Cherie, for your lovely review and for taking the time to write it! I do hope you are able to stay again sometime in the future!

Justin H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Comfortable accommodation. Very convenient and superb location. Room was comfortable and all the required amenities available. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies, goed geleë eenheid. Gasvrou baie oulik en hulpvaardig. Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taya B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very comfortable stay. Bien-Etre was a very comfortable short stay with everything we needed. Will definitely keep it in mind next time we travel down to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig en waarde vir geld. Jill was baie vriendelik en hulpvaardig. Die rustige atmosfeer, pragtige omgewing en veilige parkering het bygedra tot ons wonderlike verblyf. Ons sal vir seker weer by Bien-Etre bespreek as ons in die Kaap is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bien-Etre
Thank you so much, Anneke, for taking the time to write such a lovely review. It was a pleasure having you stay. I do hope to see you here again.

Tonton A
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Okay. All round okay besides cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jill
Bien-Etre
Thank you for your feedback; it seems as if you didn’t enjoy your stay at Bien-Etre. It would have been valuable if you had let me know at the time, and hopefully I could have intervened to make it more enjoyable. It certainly has been cold; the website does explain how heating works, and the gas heater is extremely efficient in warming the whole room.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Garton-weg 14, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdcb38355c40f312cd124269103aa74fbfbf3ad0b9132eb6c7573b07ef802f14fd99bda683a106d02387b071aef759f4ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 14 Garton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.9689337099 18.483747618386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang