Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie-Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harderstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bietjie-Rus is 'n dubbelverdiepinghuis in die ou Witsand-area en bied gerieflike verblyf 2 strate van die see en riviermond af met asemrowende uitsigte.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste vloer. Drie van hierdie slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die ander een 'n dubbelbed het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort, en die ander een met 'n bad en stort en daar is 2 aparte toilette. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik ook oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitkamer het 'n lieflike eetarea en strek tot by die gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n knus kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

2 Juliet-balkonne bied lieflike uitsigte en daar is 'n gerieflike agterplaas met buitesitplek en braaigeriewe wat teen die wind beskut is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Stort
Badkamer 3

Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Harderstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harderstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96977769718017f397b04d789091bbf2f799ce582298377e60ff2c7d58838744150d2d60866297e3d7cf0b25977c7d589bdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 10 Harder Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395915192212 20.85025742835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang