Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie-Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harderstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bietjie-Rus is 'n dubbelverdiepinghuis in die ou Witsand-area en bied gerieflike verblyf met asemrowende uitsig 2 strate vanaf die see en riviermond.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers bo. Drie slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die ander kamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad en stort. Daar is ook 2 aparte toilette. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n eetarea, rusbanke, 'n TV en kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Twee Juliet-balkonne bied lieflike uitsig en daar is 'n agterplaas met sitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Harderstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harderstraat 10, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96977769718017f397b04d789091bbf2f799ce582298377e60ff2c7d58838744150d2d60866297e3d7cf0b25977c7d589bdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 10 Harder Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395915192212 20.85025742835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang