Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie Vrede

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Hein S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Besonderse gasvryheid. Netheid van gehalte. Hulle is beskikbaar om te help. Maak jou verblyf extre spesiaal. Ys and hout beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilet S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie mooi en rustige, veilige oornagakkommodasie. Ons het heerlik oorgebly by Bietjie Vrede. Die plek is pragtig ingerig en die natuurskoon is bitter mooi. Schalk het ons Saterdag so mooi gehelp met die kombuislig wat dood was, dankie vir die hulp met dit. Enigste negatief was die ander groepie damesgaste wat verskriklik oorbodig geraas het tot bitter laat in die nag in en basies die plek op hande geneem het (my dogter kon op een stadium nie swem nie), maar mens kan seker nie alle gaste beheer nie. Dankie ook aan Schalk wat die situasie hanteer het sodat ons die nodige rus en vrede kon geniet het Saterdagaand voor ons triathlon Sondagoggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques F
1 nag
5.0
Feb 2022

Excellent venue, awesome owners, very friendly and accomodating all the time. Bietjie Vrede staff and owners alike went out of their way to check on us and made sure we had everything we required and more. We were greeted with smiles by Calla who made our hiking trip and sleep over phenomenal. Calla was there continuously checking if we needed anything to improve our stay. Never before has someone done this for any of the people in our group. We will definitely doing a return trip soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntebo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Just in one word "Enjoyable". All i can say is I'd still go back there, that's the place to visit if u need peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

Aangename ervaring, ontvangs baie goed en reëlings uitstekend. JP was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Schalk
Bietjie Vrede
Baie dankie Alta, ons waardeer die mooi terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.

Merissa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Very nice place. Me and my family had a wonderful stay with them, the place was neat and clean, Calla was very polite and helpful, the stay was pleasant, it's only the weather that was a bummer, what I did wish though is that their fridges were a bit bigger, but will recommend the stay there, worth every cent. Will definitely book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Schalk
Bietjie Vrede
We value your feedback Merissa and we will attend to the suggestion about the bigger fridge.

Marinus V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2022

Skoon en gerieflik. Verblyf het voldoen aan ons vereistes. Kamer was skoon en netjies. Sal weer daar bly in toekoms. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Schalk
Bietjie Vrede
Baie dankie Marinus.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Aug 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Schalk
Bietjie Vrede
Baie dankie vir die terugvoer. Ons gee aandag daaraan.

Lisbeth S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Maverlous realy enjoyed. Enjoyed the place so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Was rustig en mooi uitsig van berge. Aktiwieite om te doen is baie na aan die blyplek so jy hoef nie ver te ry nie. Mooi omgewing, skoon. Skoonmaakdienste en wasgoeddienste maak dit gerieflik. Borrelbad was ontspannend en wanneer hulp benodig word, het Calla en Sandra uit hul pad gegaan om te help. Mense in die omgewing het saam gestaan om my hondjie te vind wat weggeraak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 348, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7387eb120639eb910aefe43ba568d965a337744820b2d76ed3e1c0398c9ad66a958d6b5debf6b26ffff71a9a340fc02c7560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Plot 348 Jq Rietfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82204773117 27.416869997978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang