Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietjie Vrede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 71 resensies vir Bietjie Vrede
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hein S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Besonderse gasvryheid. Netheid van gehalte.

Hulle is beskikbaar om te help. Maak jou verblyf extre spesiaal. Ys and hout beskikbaar.

Marilet S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet S

Baie mooi en rustige, veilige oornagakkommodasie.

Ons het heerlik oorgebly by Bietjie Vrede. Die plek is pragtig ingerig en die natuurskoon is bitter mooi. Schalk het ons Saterdag so mooi gehelp met die kombuislig wat dood was, dankie vir die hulp met dit. Enigste negatief was die ander groepie damesgaste wat verskriklik oorbodig geraas het tot bitter laat in die nag in en basies die plek op hande geneem het (my dogter kon op een stadium nie swem nie), maar mens kan seker nie alle gaste beheer nie. Dankie ook aan Schalk wat die situasie hanteer het sodat ons die nodige rus en vrede kon geniet het Saterdagaand voor ons triathlon Sondagoggend.

Jacques F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Excellent venue, awesome owners, very friendly and accomodating all the time.

Bietjie Vrede staff and owners alike went out of their way to check on us and made sure we had everything we required and more. We were greeted with smiles by Calla who made our hiking trip and sleep over phenomenal. Calla was there continuously checking if we needed anything to improve our stay. Never before has someone done this for any of the people in our group. We will definitely doing a return trip soon.

Ntebo R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ntebo R

Just in one word "Enjoyable".

All i can say is I'd still go back there, that's the place to visit if u need peace of mind.

Wayne L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne L

Aangename ervaring, ontvangs baie goed en reëlings uitstekend.

JP was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het baie tuis gevoel.

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie Alta, ons waardeer die mooi terugvoer.
Ons hoop om julle weer te sien.

Bietjie Vrede
Merissa G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merissa G

Very nice place.

Me and my family had a wonderful stay with them, the place was neat and clean, Calla was very polite and helpful, the stay was pleasant, it's only the weather that was a bummer, what I did wish though is that their fridges were a bit bigger, but will recommend the stay there, worth every cent. Will definitely book there again.

Bietjie Vrede se terugvoer

We value your feedback Merissa and we will attend to the suggestion about the bigger fridge.

Bietjie Vrede
Marinus V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinus V

Skoon en gerieflik.

Verblyf het voldoen aan ons vereistes. Kamer was skoon en netjies. Sal weer daar bly in toekoms. Dankie.

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie Marinus.

Bietjie Vrede
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lisbeth S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisbeth S

Maverlous realy enjoyed.

Enjoyed the place so much.

Mario D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario D

Was rustig en mooi uitsig van berge. Aktiwieite om te doen is baie na aan die blyplek so jy hoef nie ver te ry nie.

Mooi omgewing, skoon. Skoonmaakdienste en wasgoeddienste maak dit gerieflik. Borrelbad was ontspannend en wanneer hulp benodig word, het Calla en Sandra uit hul pad gegaan om te help. Mense in die omgewing het saam gestaan om my hondjie te vind wat weggeraak het.

Pieter P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Slegs oornag, kon vroeg inboek.

Ons het versoek om vroeër te kon inboek aangesien ons na 'n geleentheid op pad was en eers laat die aand sou kon terugkeer. Ons is vriendelik tegemoetgekom en kon Saterdag om 11h die sleutel in ontvangs neem en ons bagasie afpak, terwyl inboek eintlik eers 14h is. Ons besef dit kan slegs wees omdat die eenheid dalk nie Vrydagaand beset was nie, maar dis steeds 'n baie gawe gebaar.

Maurice K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice K

Fantasties ligging en baie mooi en netjies.

Beveel die plek sterk aan, goeie waarde vir geld en baie netjies. Sou net graag 'n koffiestasie wou gehad het of koffie in kamer ens.

Annette K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette K

Pragtige omgewing. Baie gasvry.

Bietjie vrede. Dankie dat ons deel daarvan kon wees.

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie, kom kuier maar weer vir ons!

Bietjie Vrede
Maria D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria D

Ongelooflike lekker plek.

Sal hierdie plek beslis in gedagte hou vir die toekoms.

Paul Pule M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Pule M

Exceptional.

Cool, quarter, it gives one a peace of mind. A place you can really enjoy if you need a peace of mind. Can also bring along kids. Wonderful.

Deon L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Baie dankie Calla!

Baie aangenaamde aand gehad. Kamers mooi skoon. Braai geriewe baie lekker. Stil en rustig.

Annelien S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien S

Mooi, stil, rustig.

Lekker rustige plekkie.

Annelize N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize N

Die plek is pragtig en goed toegerus.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om seker te maak dat daar dinge soos braaihout en ys is. Daar is ook baie moeite gedoen om te help met my motor wat gebreek het. Ek sal nooit genoeg woorde hê om my dankbaarheid te getuig nie. Die plek is pragtig opgepas, rustig en het die 4 dae saam my hondekinders regtig ’n aangename ervaring gemaak. Ongelukkig was daar 1 dag wat die elektrise heining nie aan was nie en hoenders van ander gronde deurgekom het, wat gemaak het dat honekinders die heletyd op jag wou gaan. Dit het bietjie die rustigheid versteur, maar ander tye was dit regtig genotvol vir my en my hondekinders.

Marlese V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese V

Baie gerieflike en skoon verblyf.

Het dit baie geniet. ’n Halfuur se ry uit Rustenburg uit, maar vir seker die moeite werd.

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie vir die lekker musiek maak Marlese.
Al die gaste het die spontane saam kuier by die lapa baie geniet.
Hoop ons kan gou weer so maak.

Bietjie Vrede
Esme J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme J

Aangenaam, waarde vir geld.

Rustige omgewing en vriendelik.

Michael E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael E

Baie lekker en rustig, goeie plek om net te ontspan, naby Buffelspoort winkels geleë.

Ons het onverwags laat aangekom en Sandra was nog steed by die kamer om ons te ontvang. Baie rustig met mooi tuin en braaigeriewe. Klein swembad is beskikbaar om af te koel.

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie Michael, was 'n plesier om julle hier te he vir die naweek. Kom kuier gerus weer.

Bietjie Vrede
Marius V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Rustige ligging, familie-oornag, baie ontspannend.

Ek en my vrou en 2 kinders het by Bietjie Vrede oornag op 27 Feb 2021. Ons het die plekkie op die webtuiste gekies, want die fotos en beskrywing het 'n rustige atmosfeer geskep. Beslis wat ons gesoek het, het ons gekry. Die opsigter, Calla en sy seun was baie gaaf. Die swembad en lapa is baie netjies. Die kamers is skoon en die plek is ingerig met alles wat benodig is. Ons sal weer besoek.

Lize V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lize V

Wonderlike kliëntediens

Baie vriendelike eienaars.

Renchia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renchia D

Goed uitgerus.

Ontvangs was so vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel, selfs ou Boesman (hondjie) wat kom hallo sê het was dierbaar. Sal vir seker weer kom kuier.

Oostwald E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Oostwald E

Hek-remote wou nie werk nie.

Gas was nie gekoppel.

Felicia S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Felicia S

Peaceful.

Had a very warm friendly welcome. Lekker braai area, pool close by the chalet. Close to hiking area. Peaceful and beautiful. Will recommend to other guest, it just shorts large pots in chalet.

Pieter P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Vriendelike diens, goed toegeruste verblyf maar bring eerder eie handdoeke ook saam.

Die ligging is goed en maklik bereikbaar. Die eenhede is goed toegerus en het OpenViewHD (wat ons nie nodig gehad het nie), maar van my familie in die ander eenhede het 'n probleem gehad met te min handdoeke vir die hoeveelheid beddens.

Petra W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Peaceful!

We enjoyed our stay. Will be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig!

Ons het ons verblyf geniet. Sal terug wees!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marisca C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marisca C

Gerieflik.

Bietjie vrede is 'n selfsorgeenheid wat ideaal is vir oornag wanneer jy 'n troue bywoon ens.

Suzette V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette V

Net wat die naam sê, bietjie vrede. Ons het 'n rustige kuier gehad, dankie.

Baie lekker rustig en niemand wat pla nie.

Tokkie B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tokkie B

Baie verfrissend.

Ek en my gesin het dit baie geniet. Sal dit aanbeveel aan vriende en familie.

Charis V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charis V

Geen swembad lei na teleurstelling.

Toe ons arriveer met ons twee kinders, was daar nie iemand om ons te ontvang nie. Na 'n soektog, het ons die persoon agter die kroeg aangetref en moes vra om gehelp te word met sleutels. Hul het toe eers die gasbottel aan ons eenheid gekoppel. Geen wynglase in die eenheid nie en ons het een by die kroeg gaan leen. Slegs 3 vurke in die eenheid, maar ons is 4 mense, het maar plastiekvurk die volgende dag gaan koop. Grootste teleurstelling was die swembad wat blykbaar onder konstruksie is. Die kinders was so teleurgesteld en is groot swemmers wat uitgesien het na die swembad. Dalk moet hul net voor die tyd laat weet dat die swembad buite werking is.

Mosa N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosa N

The best affordable lodge to stay at.

Very friendly, they really make you feel welcome. The place is clean and tidy and the pool is so small but so much fun. The Jacuzzi, however, we didn't use because they didn't tell us beforehand that they will charge us for it. But besides that it was an awesome experience staying there. Johan, the guy who works there is the friendliest person.

Lenah S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenah S

The place was nice and peaceful.

Customer service and safety - 10/10!

Jacques V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Lekker.

Sien sterre.

Rachel K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel K

A little bit of heaven, peaceful and beautiful.

Beautiful and clean, lovely gardens, friendly and kind customer service.

Charmaine C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine C

Baie stil en rustige plekkie weg van die stad se lawaai.

Baie dankine Johan en Schalk vir julle gasvryheid, baie lekker gekuier en baie lekker die Jacuzzi geniet. Wens ons kon langer kuier en sal julle definitief aanbeveel vir 'n lekker ruskansie of wegbreek vir die naweek. Al wat ek sal aanbeveel is dat julle dalk julle DStv-kanale bietjie kan verbeter, veral vir mense met kinders, want my kleinding het omtrent bohaai opgeskop oor sy nie haar stories kon kyk nie. Anders uitstekende diens en gasvryheid.

Tricia F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tricia F

Stil en gerieflik.

Ons het net een aand daar gebly en dit was lekker stil, weg van enige snelweë.

Delaine S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delaine S

Baie oulike plek, goeie bestuurders, goeie waarde.

Baie dankie vir 'n lekker naweek! Johan se diens was uitstekend. Nog 'n waaier / aircon in die kamer sal die plek mooi afrond.

Patricia H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia H

All that you need, for business or pleasure.

A very pleasant stay, not contractors accommodation that is found in this area. All my needs were met. Clean and tidy. A warm reception on arrival. Will definitely stay again at Bietjie Vrede for business or pleasure.

Esme S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esme S

Rustige, ontspannende atmosfeer.

Eenheid is gerieflik en netjies, alhoewel alles nie in eenheid was (bv. broodmes, kleinbordjies) nie, is dit vining voorsien op aanvraag. Voorstel: bedkassie met nog 'n bedlampie aan anderkant van dubbelbed, spieël in kamer. Die gas geyser werk nie 100% nie, water of te warm of word yskoud sodra kouewater kraan oopgedraai word. Lig by braaier sal help. Rustige, stil area vir diegene wat net wil rus en ontspan.

Norma J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norma J

Friendly, neat, clean and great value for money.

Bietjie Vrede is a good base for interesting activities in the area like the canopy tour, Buffelspoort dam, game drives etc. The rooms are neat, tidy and well equipped. We enjoyed our stay.

Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Clayton B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clayton B

Was baie lekker rustig, diens was uitstekend en die mense baie vriendelik.

Baie dankie vir 'n wonderlike naweek, dit was 'n lekker rustige naweek. Definitief 'n plekkie om te gaan bly as jy uit die besige stad wil uit kom. Dankie vir alles. Puik plekkie.

Lyle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyle V

Skoon en rustig.

Baie lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Middelpunt wat alles. Gasheer was baie behulpsaam.

Tumo M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tumo M

It was a last minute booking but worth our money and stay and very friendly staff.

Beautiful vacation place.

Derik G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik G

Baie lekker gebly en was aangenaam verras deur die vriedelike diens wat ons ontvang het.

Bietje Vrede sal ek enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Dit was 'n wonderlike tydjie wat ons daar kon beleef en ek wil ook graag aan almal meedeel dat daar 'n baie huislike atmosfeer is en al was al die kamers beset en die plekkie vol gaste, het ons dit baie geniet.

Marius D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Die verblyf was aangenaam, omgewing is pragtig en mense vriendelik en behulpsaam.

Akkommodasie is netjies en skoon. Die mense is vriendelike en behulpsaam. Omgewing is pragtig en rustig en baie netjies. LekkeSlaap se diens en behulpsaamheid is van die hoogste gehalte ek sal beslis in die toekoms altyd van hulle dienste gebruik maak. Dankie.

Ewoud F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewoud F

Baie rustig.

Was baie lekker en stil, net bietjie min besigtiging in omgewing.

Elize W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize W

Lekker rustig.

Lekker rustig om hier te bly.

Marius W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marius W

Glad nie skoon nie.

Die vloere was nie skoon nie. Die glase in die kas was nie mooi gewas nie. Die beddens was vol stof en vuil. Die stort was vol spinnekoppe en spinnerakke. Daar was nie warm water nie want die gas bottel was leeg. Ek voel mens kyk mos na sulke goed voor jy mense in 'n plek laat bly.

Hannes S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Baie nice. Sal weer gebruik.

Al klein ding is dat die stort koue water gehad het, brrr!

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Jammer dat julle 'n koue stort gehad het maar ons het gevra dat julle ons asb dadelik moet laat weet as iets nie reg is of nie werk nie. Ons is op die perseel en sou dadelik die stort vir julle uitgesorteer het. Hoop ons sal julle weer in die toekoms sien.
Baie Groete
Johan

Bietjie Vrede
Jacqueline N - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline N

Fantasties!

Vreeslike goeie waarde vir geld en Johan was baie gasvry en altyd onmiddellik beskikbaar as ons iets nodig gehad het. As jy rus vir jou siel wil hê, stel ek voor jy gaan rus vir 'n naweek by Bietjie Vrede!

Bietjie Vrede se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie en ook julle ondersteuning. Dit was baie aangenaam om julle te kon huisves en hoop julle kom kuier gou weer by Bietjie Vrede.

Baie Groete

Bietjie Vrede
Andre M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Absoluut fantasies. Sal dit definitief aanbeveel.

Met aankoms was ons baie vriendelik deur Schalk en Johan ontvang wat ons sommer onmiddellik tuis laat voel het en daarvoor sê ons baie dankie! Ons algehele gevoel oor Bietjie Vrede was die rustige atmosfeer. Die vriendelikheid van die mense in die omgewing. Die braaivleisvuur onder die boma was baie lekker saam met ander gaste. Ons sal definitief weer na Bietjie Vrede gaan. 'n Aanbeveling van ons kant af is 'n lugversorger (air-conditioning), andersins was ons heeltemal beïndruk met hoe hulle die plek ingerig het.

Aileen K - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aileen K

Enjoyable, peaceful.

An enjoyable stay. The pool was awesome for the hot afternoon.

Chrismar S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chrismar S

Lekker ontspanne. In die natuur.

Aangenaam. Goed ontvang. Verblyf was nie heeltemal skoon nie. Sou graag toegang tot meer televisiekanale wou hê. In die algemeen lekker ontspanne atmosfeer.

Bietjie Vrede se terugvoer

Hi Chrismar,
Kan jy asb meer spesifiek wees en vertel wat was nie heeltemal skoon nie aangesien jy die eerste person in 2 jaar is vandat ons oop gemaak het wat sê dat dit nie skoon was nie. Ek sal graag daardie afdeling wil takel.
Groete, Johan

Bietjie Vrede
Johan A - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Netjies, lekker pad en net wat dit sê: Bietjie Vrede.

Van die oomblik met ons aankoms tot en met ons vertrek is ons op die hande gedra. Dis baie netjies en alles wat gedoen word is met soveel sorg en so uniek. Baie dankie vir die wonderlike naweek, ons kom beslis weer.

Clarisa B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa B

Bietjie Vrede lewer presies wat die naam sê, 'n bietjie vrede en rustigheid.

Al het ons daar aangekom op 'n reënerige dag het ons dit nogsteeds geniet. Dit was baie skoon en die plekkie het 'n lekker knus gevoel. Bietjie Vrede is naby aan 'n hele paar lekker aktiwiteite en dis nie te ver van Johannesburg af nie. As jy 'n lekker wegbreekplek soek, maar hou van gerief, sal ek definitief die plek aanbeveel.

Rowena V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena V

It's a must!

Loved the area, loved the accommodation, loved the owners! Thank you for everything.

Delene G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene G

Great value and plenty of peace and quite.

What great value for money. The peace and quite was wonderful. I would definitely go back again.

Annelle G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle G

Perfek vir 'n naweekwegbreek.

Baie gerieflik en skoon en Schalk is baie vriendelik en gasvry.

Linda V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Dit was puik.

Dit is baie lekker en so rustig die plek is baie skoon en Johan by ontvangs is regtig puik. Hy is vriendelik en bereid om te help, as jy regtig net wil rus dit is puik. Die swembad en tuine is baie netjies.

Lizinka D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinka D

Baie lekker gebly in die pragtige omgewing!

Baie mooi, vriendelike personeel en baie hulpvaardig! Netjies!

André K - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André K

Ek het ten volle ontvang wat ek gesoek het.

Netjiese verblyf, 'n pragtige tuin, rustige aande en 'n gasvrye gasheer, en rus! Ek het slegs een ernstige klag. Ek het spesifiek die area gekies omdat ek getrek was deur die Tree Top Tour fasiliteit. Die Donderdagaand van my aankoms by Bietjie Vrede het ek besluit om by die Sparkling Waters Hotel te gaan eet, en om dan ook sommer die nodige informasie te verkry van hulle Tree Top Tours. Toe ek by die hek kom, was ek toegang geweier. Toe ek vra hoekom, toe is die rede dat die restaurant vol bespreek was. Ek het dit vreemd gevind, maar dit aanvaar en daar gelaat. Die volgende oggend het ek weer Sparkling Waters toe gery, en WEER word ek toegang geweier. Ek was so ontstoke dat ek nie eers meer hul patetiese rede kan onthou nie. Ek het die hotel probeer bel, maar kon nie deurkom nie. Intussen het die eienaar by die hek opgedaag. Hy het ook sy patetiese rede vir my gegee hoekom ek nie mag ingaan nie. Toe hy hoor ek stel belang in 'n Tree Top Tour, toe gee hy ewe skielik vir my die tariewe en tye sommer daar by die hek. Ek het vir hom baie duidelik laat verstaan dat as ek nie soos 'n beskaafde mens welkom is om sulke informasie by sy ontvangstoonbank vir myself te bekom nie, dan kan hy sy toere ook vir homself hou.

Hester V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V

Goeie verblyf en vriendelike mense.

Ons het die naweek geniet. Alles is netjies en daar is alles wat ons nodig gehad het.

Lopang B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lopang B

Superb accomodation

Every thing was excellent, I give it a 5*.

Tanya B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Little Peace.

We thoroughly enjoyed our stay at Bietjie Vrede. The owners were very friendly, and their hospitality noteworthy. The rooms were spacious with all the necessary things for a comfortable stay.

Louise O - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise O

Waarde vir geld.

Sien die sterre.

Gayle V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gayle V

Bietjie vrede, was baie rustig en stil.

Die geriewe was skoon en goed onderhou. Die eienaar het uit sy pad gegaan om alles te voorsien wat ons gevra het.

Samyn M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samyn M

Really nice place for getaways

The people of Biekie Vrede really go out their way to make sure that theirs guests are settled in and also if they need anything. We had a really nice and relaxed weekend. Nice place to book where friends can get together.

Yolande M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande M

Ongelooflik!

Mense is vriendelik, gesellige plekkie wat beloof om ongelooflik te word. Sal definitief weer gaan!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 348, Rietfontein, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7387eb120639eb910aefe43ba568d965a337744820b2d76ed3e1c0398c9ad66a958d6b5debf6b26ffff71a9a340fc02c7560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Plot 348 Jq Rietfontein 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.82204773117 27.416869997978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang