Bietou
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Rubin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Bietou se terugvoer
Beste Rubin,
Dankie, dit was 'n plesier om julle te ontvang en te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Tom Prinsloo, namens Bietou in Kleinmond.
Louis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, goed toegerus, veilig.
Bietou se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie vir jul verblyf en die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Tom Prinsloo van Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond
Jacobus Leon M - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi huis en lekker ligging.
Lees meerBietou se terugvoer
Beste Leon,
Ons volg maar net 'n normale prosedure wat reeds vir meer as 23 jaar van toepassing is, maar is darem bly dat julle tevrede was met die huis en jul verblyf geniet het.
Ons vertrou daarom dat ons julle weer in die toekoms kan verwelkom.
Met dank en vriendelike groete
Tom
Abri P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Bietou se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape
Inneke J - Aug 2022
Algehele gradering
Bietou is perfek vir twee tot drie paartjies.
Bietou se terugvoer
Beste Inneke, Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape
Lynne T - Jul 2022
Algehele gradering
The house had everything you would need, was lovely and clean, very well laid out and Tom was the best ever!
Bietou se terugvoer
Beste Lynne,
Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ook en die kompliment. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.
Met vriendelike groete
Tom by Holidayscape
Roxanne H - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Ons het die tyd by Bietou baie geniet.
Bietou se terugvoer
Beste Roxanne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom om weer te kom kuier.
Met dank en vriendelike groete Tom by Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond
Ig V - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was nou lekker.
Bietou se terugvoer
Beste Ig,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom om weer te kom kuier
Met dank en vriendelike groete
Tom by Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond
Kobus I - Mrt 2022
Algehele gradering
Die huis is fine maar die bestuur is nie.
Bietou se terugvoer
Baie dankie vir die geleentheid om op hierdie persoon se kommentaar te kan reageer. Ons verwelkom terugvoer van ons gaste en sal altyd poog om iets reg te stel wat moontlik gehinder het.
Eerstens, die feite wat betref bedlinne. Al die beddens is toegerus met onoorgetrekte duvets en kussings. Vir die afgelope 18 jaar bied ons dit as ‘n vrywillige opsie aan gaste of hulle eie duvetoortreksels, kussingslope, lakens en badkamerhanddoeke wil saambring of ons kan dit voorsien teen ‘n addisionele fooi. Dit word duidelik vooraf met gaste gedeel nog voordat hulle bespreek en weer voor hul aankoms. Ons statistiek toon dat 60% gaste verkies om hul eie bedlinne en handdoeke te bring en sodoende die voordeel te benut om te bespaar op hul akkommodasie. Sedert Covd-19 het gaste se keuse om self bedlinne te bring selfs tot 70 persent gestyg. Ons is ook nie die enigste instansie wat hierdie voordeel aan gaste bied nie.
Tweedens, daar is wel ‘n minimale skoonmaakfooi omdat huise tog immers deur iemand skoongemaak en betaal moet word nadat die gaste vertrek het. Ons is bloot deursigtig daarmee sodat gaste presies weet waarvoor hulle betaal.
Derdens, ons sou graag ‘n meer spesifieke verwysing na ‘n insident of voorbeeld verlang rakende hoe bestuur jou laat voel het, om dit reg te stel of om verskoning te vra indien nodig. Omdat daar egter geen substantiewe voorbeeld gegee word nie kan ons dus nie verder daarop reageer nie. Wat ons wel kan noem is dat enige een welkom is om al die ander positiewe resensies oor ons dienslewering te lees. Sien gerus dat ons met trots ‘n meerderheid van 5/5 vir dienslewering handhaaf soos deur alle ander gaste beoordeel en besluit dan self daaroor.
Nogmaals dankie dat ons op hierdie resensie kon reageer en die feite in die regte perspektief kon stel.
Johannes M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies, rustige omgewing. Vir diegene wat lief is vir buite braai, is die draagbare braai dalk nie genoegsaam nie, maar daar is 'n lekker binnebraaiplek.
Bietou se terugvoer
Beste Johannes,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom! Met dank en vriendelike groete.
Tom
Nico U - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Heerlik gekuier.
Bietou se terugvoer
Beste Nico,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Met dank en vriendelike groete.
Tom
Tony O - Okt 2019
Algehele gradering
It was more than we expected.
Bietou se terugvoer
Dear Tony,
Thank you for your positive feedback and we are happy to know that you enjoyed your stay. We look forward to welcome you back again!
Best wishes,
Tom on behalf of Bietou
Isabel S - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en alles wat jy nodig het.
Bietou se terugvoer
Beste Isabel,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Met dank en vriendelike groete,
Tom
Marianne O - Apr 2019
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Bietou se terugvoer
Beste Marianne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Met dank en vriendelike groete,
Tom
Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik uitgerus oor Desember.
Bietou se terugvoer
Beste Francois,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Met dank en vriendelike groete.
Tom
Francois M - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfekte naweek wegbreek.
Bietou se terugvoer
Francois,
Baie dankie vir jul verblyf en positiewe terugvoer. Ons is bly julle het toe besluit om die woning ook vir Desember te bespreek en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.
Met dank en vriendelike groete
Tom by Holidayscape
Elsabi F - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en baie skoon en netjies.
Bietou se terugvoer
Beste Elsabi,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Met dank en vriendelike groete.
Tom
Juan D - Mrt 2017
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Bietou se terugvoer
Beste Juan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Met dank en vriendelike groete,
Tom.
Hendrik S - Nov 2016
Algehele gradering
Puik, bekostigbare verblyf.
Bietou se terugvoer
Beste Hendrik,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Met dank en vriendelike groete,
Tom.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 135, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang