Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach Club J32

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Big Bay Beach Club J32
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Kasandra V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasandra V

Gemaklike familie vakansie.

Ons het 'n heerlike week gehad by die eenheid. Dit is lekker afgesonder wat dit maklik maak met die kinders wat soms bietjie te hard is vir woonstel eenhede. Die eenheid was baie goed uitgerus. Ek was veral aangenaam verras met al die Tupperware wat mens nie maklik in 'n selfsorg eenheid kry nie. Die kamers is pragtig. Die uitsig was ongelooflik. Die lekker groot sitkamer bank was perfek vir ons familie. Die stort/bad is bietjie ongemaklik; sou dit as slegs 'n bad meer geniet, maar die ander badkamer se stort was perfek. Ons gaan definitief weer daar woon met ons volgende trip.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan, Big Bay Beach Club J32, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68d58316e912c6bf8f25a48d3e4a16e463716be8a03d2b2b0620a099612c52bce71fbb390449876c4638802b05f6f4a3d7f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Otto du Plessis Drive Big Bay Beach Club J32 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.783573483945 18.454163301575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang