Big Boma Guest House
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 123 Potloodspruit, 8,3 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
-
Vanaf
R700R595 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Big Boma Guest House is op 'n plaas 8,3 km vanaf Lydenburg geleë en bied gerieflike oornagverblyf.
Gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Sommige kamers het ook 'n balkon. Elke kamer het 'n yskas, mikrogolf, ketel en breekware. Tee, suiker, koffie en melk word voorsien.
Gaste kan gerus in die boma braai of in die pragtige tuin ontspan. Big Boma Guest House is 8 km vanaf Lydenburg Museum en 29 km vanaf Sterkspruit Natuurreservaat geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Alit Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Erfdeel 123 Potloodspruit, 8,3 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Big Boma Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 123 Potloodspruit, 8,3 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga