Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Boma Guest House

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gideon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastic. Very good. The place is beautiful and it's not far from the main road. I can't complain. Planning to spend more days at the establishment. I was a little bit scared of the dogs, but the owner told me to relax because the dogs are so friendly. I can't wait to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alit
Big Boma Guest House
Thank you so much, Gideon. See you soon!

Angeline M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Excellent. We were captivated by the beauty of the place and the amiable hosts. As far as daytime activities are concerned, they recommend which places to visit. [Host's first name] makes sure his clients have the experience of their lives, ensuring our stay is unforgettable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo K
1 nag
2.6
Jan 2023

Skoon beddegoed. Uitgeholde matras. Gemaklik as enkellopende man. Sal ongemaklik wees om 'n vrou alleen daar te laat bly.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Alit
Big Boma Guest House
Hi Theo, thank you for your comments. We will do our level best to improve on our shortcomings. Appreciated. Regards. Terry

Quinton B
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mei 2023

Onprofessioneel. Met aankoms word jy deur niemand verwelkom nie. Daar is 6 groot honde wat jou skrikkerig maak om uit die kar te klim sonder hulle eienaar daar. Dan lui jy 'n klok 'n paar keer tot 'n oom in 'n slaapbroek sonder 'n hemp en nie weet hoekom jy daar is nie, jou help. Kamer 1 is teen hulle huis se sitkamer en het 'n deur wat daarnatoe kan oopmaak. Sesuur die oggend as jy nog probeer slaap word jy half wakker geskree deur mense en kinders en honde reg langs jou bed asof dit in jou ore is. Daar is geen kliëntediens nie. Het self eers besef hoe vuil dit is toe ons deurgaan en seker maak alles is uit die kamer. Toe ons vertrek en sien hoe dit onder die bed lyk. Sal dit glad nie aan enige iemand voorstel nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Alit
Big Boma Guest House
Quintin, Ek sou baie dankbaar gewees het, as jy die hele waarheid gepraat het. Hoekom het jy niks aan my genoem nie? Die gastehuis is in elk geval onlangs oorgedoen en ek het nuwe foto's geplaas van alles. Lekker dag. Big Boma Bestuur.

Rik + Monique P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Supernice. We would have stayed longer if not on a schedule. Very nice atmosphere, clean, fast wifi provided. Really good!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alit
Big Boma Guest House
Hi Rik and Monique, thank you for your comments. They are highly appreciated. Regards. Terry

Eloise N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

No problems at all, very accommodating! Thanx. Owners were very helpful and accomodating, we enjoyed the peace and quiet away from the big city life, no problems at all. Rooms are neat and good room service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alit
Big Boma Guest House
Hi Eloise, thank you for your valued comments, it is much appreciated. Regards. Terry

George C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Die paaie in Lydenburg laat veel te wense oor. Die paaie in Lydenburg is chaos. Die blyplek is skoon en ons het ook 'n vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Alit
Big Boma Guest House
Hi George, thank you for your comments. It is much appreciated. You are always welcome to come again. Regards, Terry

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Alit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 123 Potloodspruit, 8,3 km vanaf Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f2dc44bc188cdb5fb666caf4d95629dc67c43e8800aa654ee5988ed5d2e7055d7b9200c657369d92ca7b82bd4a50f724a77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Portion 123 Potloodspruit 8.3 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.021465 30.4792224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang