Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big5Haven

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Elephant Cottage
Vanaf R770
R 770 R 616
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elephant Cottage bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 matras kan vir 'n kind gereël word. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbanke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lion Cottage
Vanaf R900
R 900 R 720
per nag (plek vir 3)
Beskrywing

Big5Haven Lion Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Boonop is daar ook 1 kindergrootte matras wat beskikbaar is indien gereël. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Dit is ideaal vir gaste wat wil ontspan aangesien dit 'n mooi uitsig oor die groen tuin het. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Big5Haven Villa
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Big5Haven bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n wasbak het en die derde en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbanke. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
Stilte moet tussen 22:00 en 06:00 gehandhaaf word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R770
R 770 R 616
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Silverleaf-straat 30, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01440448cfd5a18078522053fc123796dd373f9d0d815846d1e7facf64947b0a19849dffd9889a8f097b2580b9cdeb8d6f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R770 nouVanaf R616 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 30 Silverleaf Street Van Dyk Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -26.2661057 28.294638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang