Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bikini House - With Pool

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bikini House is 'n moderne, luukse en sonnige selfsorghuis wat gehalteverblyf in die gewilde Voëlklip-area in Hermanus bied. Die huis front noord, spog met 'n uitsig op die berge en stoepe op 2 verdiepings en dit is net 15 minute se stap vanaf die Grotto- en Voëlklipstrand.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en spog met 'n privaat balkon met 'n uitsig op die berg. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het dubbelbeddens en deure wat na die geplaveide buite-area lei. Daar is 2 aparte badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele en 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is daar 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, klankbalk en 'n kaggel, asook 'n werkspasie. WiFi word voorsien.

Op die onderste verdieping is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n lieflike ingeboude braai. Daar is ook 'n pragtige tuin en 'n plonspoel. Die huis het 'n omsetter vir kragonderbrekings, gasgeisers en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis met 2 ekstra parkeerplekke op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monique N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste huis in Voelklip area. Ons het ons kort naweek in Bikini House verskriklik geniet. Stuart was die perfekte host. Huis het alles ingehad wat ...
Sien meer
Jan 2025
Susanne J
Gesin met tieners
5.0
We loved this house. And Stuard was a wonderful host. We will come back. We are a family of 6 and stayed here in December 2024 for 6 da...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Heidi P
Gesin met tieners
5.0
Highly recommend. We loved our short stay in this beautiful house. It's the little details that we enjoy. The location is great, with a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Grace V
Saam met vriende
4.8
Comfortable and peaceful. We loved our stay at Bikini House. It was clean, in a great location, comfortable, and the host was very resp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anneline D
Saam met vriende
4.8
Baie goed ingerigte, skoon, lekker kuierhuis. Ons het lekker gebly!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Stuart Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bikini House - With Pool het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 3de Straat 293, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b53a58d5b4525ca4465ebfbcb5f20561c1857c823c31b424b25fc870d34cfe145ad5e2a7fce6dbefd109d85cb74bc710b0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 293 3rd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.4098997 19.2980334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang