Billfish Apartments
Beskrywing
Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n ruim stortkamer. Die sit- en kombuisarea is kompak en bevat alles wat gaste benodig vir gerieflike verblyf. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n Snappy Chef-stoofplaar, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonstel het ook plafonwaaiers, 'n TV met OpenView-kanale en WiFi. Swordfish is die kleinste van die 4 woonstelle en bied 'n lieflike sitarea buite, wat 'n dagbed insluit. Daar is 'n groot houtskoolbraai en 'n eetarea buite om maaltye te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamers.
Geen honde word toelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 jaar sonder toesig deur 'n ouer of voog mag op die perseel toegelaat word nie.
Let op dat dele van die gebou via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Die oopplan-sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders en 2 stoele, en die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoofplaat, 'n mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonstel het 'n TV met OpenView-kanale, lugversorging en WiFi. Hierdie woonstel het 'n lieflike sondek om die uitsigte te geniet. Daar is draagbare braaigeriewe op die sondek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamers.
Geen honde word toelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 jaar sonder toesig deur 'n ouer of voog mag op die perseel toegelaat word nie.
Let op dat dele van die gebou via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n mooi see-uitsig vanaf die sitarea en slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is ten volle toegerus. Daar is 'n Weber-braai op die dek en 'n dubbelslaapbank in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamers.
Geen honde word toelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 jaar sonder toesig deur 'n ouer of voog mag op die perseel toegelaat word nie.
Let op dat dele van die gebou via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sailfish is die grootste van die 4 woonstelle. Dié woonstel het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n aparte stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-sitarea het 'n TV met OpenView-kanale. Die slaapkamer en die sitarea bied 'n uitsig oor die see. Die woonstel het 'n stoep die ideale plek om maaltye en skemerkelkies te geniet. Die woonstel het plafonwaaiers, WiFi en houtskoolbraaigeriewe. Daar is ook 'n dagbed met 'n uittrekbed onder wat 2 kinders kan akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in al die kamers.
Geen honde word toelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 18 jaar sonder toesig deur 'n ouer of voog mag op die perseel toegelaat word nie.
Let op dat dele van die gebou via 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stellaweg 22, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang