Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bing Heights

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-keeromstraat 13, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bing Heights is 'n ruim selfsorg-gastesuite wat op die boonste vlak van die eienaar se vakansiehuis geleë is in 'n stil area van Hermanus. Dit is agter die gholfbaan geleë en is ideaal vir 'n gesinsvakansie want dit is stapafstand vanaf bergstaproetes en die Saterdagoggendmark.

Dié oopplan-suite het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne, handdoeke en lyfwas word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, 'n induksieplaat, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en 'n wasmasjien. 'n Tee- en koffieskinkbord is beskikbaar met 'n komplimentêre beginpakkie tee, suiker, koffie, melk en beskuit. Die oopplan-kombuis het 'n eetarea met 'n kaggel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv Access-pakket. Gratis Wi-Fi is beskikbaar wat steeds beskikbaar is tydens beurtkrag. Die sitarea het 'n dagbed en 'n uitrolbed wat beskikbaar is teen 'n ekstra koste vir tot twee ekstra kinders.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat binnehof met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. 'n Buitelug-warmstort is ook beskikbaar vir gaste wat van die strand af terugkeer, asook 'n waslyn. Gaste kry 'n privaat parkeerplek van die straat af in die oprit. Die ligging van hierdie verblyf is ongeveer 1,6 km vanaf Hermanus se middedorp en 5 km vanaf Grotto-strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Francolin-keeromstraat 13, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bing Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Francolin-keeromstraat 13, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47fe3953cf00f1427e1bbb1cae86095fd51c382993f2e0acc8bda2eaacc84a04f1a49a2c6df3448951923847fbfa1a628de8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 13 Francolin Close Hermanus Heights 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.403984886979 19.250626855225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang