Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Cottage Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carien S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Onvergeetlike naweek met die mees fantastiese views van die cottage af! Lucy het ons baie vriendellik ontvang en Daleen die eienaar was die heeltyd in kontak met ons. Die cottage se foto's doen dit nie justice nie, dis baie mooier in die regte lewe. Als in die cottage was spotless, attention to detail was amazing. As jy iets gesoek het, was dit daar. Beste self catering waarin ek nog gewoon het. Lekker loopafstand van als af! Sal beslis weer bespreek. Ek wou die hele naweek net op die stoep sit en vir die view kyk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariano Luciano J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent. Very comfortable place to stay. A walk away from the centre of town and hiking trails. Enjoyed the fireplace and electric blankets in every single room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerieflike huis, met pragtige ragtif. Gerieflike sentrale huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker familie trippie. Lekker huis. Skoon, netjies, baie mooi ingerig en versier. Als wat jy nodig het is daar. Vir die Gautengers, die huis is omhein, met diefwering en 'n alarm. Dit is 'n maklike loopafstand van die Clarins Square met al die winkeltjies en restaurante. Daar is 'n TV, maar die klank is bietjie sleg. Ons het bordspelle gespeel, so dit het ons nie gepla nie. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n erf waar kinders kan speel. Die plek het trappe. Twee slaapkamers onder en 'n loft met 2 enkelbeddens. Die beddens het elektriese komberse. En die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die gasvrou was baie behulpsaam en het vinnig gereageer op ons vrae. Ons het bietjie gesukkel om by die plek uit te kom omdat hy nie op Google Maps is nie, maar dit was nie te erg nie. Dit is op die hoek van Roos- en Naudestraat. Ons gaan vir seker weer die huis gebruik. Ek kan dit baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yi-chia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Comfortable and stylish. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties vir 'n naweek weg! Birch Cottage is perfek geleë om Clarens per voet te verken, ons het letterlik orals heen geloop. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly en sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Awesome. Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stacey H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Stunning, peaceful and homely. Stunning views, peaceful environment and everything in the home was thought of, attention to detail was noticeable. Will definitely be back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Home away from home. The check-in and check-out were simple. The host was lovely and explained everything clearly. I like the idea of being able to arm an alarm when going out. The house was clean and had everything you needed to stay comfortably. We loved the big garden for the teenagers to kick a ball around and enjoy the braai area separate from the balcony. The balcony area was set up beautifully and comfortably where we spent most of our time at home. The only recommendation I would suggest is in the frame where all the info is, perhaps look at putting the load shedding zone and the WiFi code (although the WiFi code was given to us, I had switched my phone off when we arrived). We had a wonderful time and will be back at Birch Cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Onspannend, heerlik. Ons het die verblyf geniet. Die huis skep 'n rustige atmosfeer en het 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 290, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlh45OrT0VrpTzC3dwkGgnMuAr7fprOkSxgLdYft5GTiwSVtQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 100 5 1 5 290 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516936528404 28.420800292625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang