Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birch Cottage Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 100 resensies vir Birch Cottage Clarens
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Carien S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien S

Onvergeetlike naweek met die mees fantastiese views van die cottage af!

Lucy het ons baie vriendellik ontvang en Daleen die eienaar was die heeltyd in kontak met ons. Die cottage se foto's doen dit nie justice nie, dis baie mooier in die regte lewe. Als in die cottage was spotless, attention to detail was amazing. As jy iets gesoek het, was dit daar. Beste self catering waarin ek nog gewoon het. Lekker loopafstand van als af! Sal beslis weer bespreek. Ek wou die hele naweek net op die stoep sit en vir die view kyk!

Mariano Luciano J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariano Luciano J

Excellent.

Very comfortable place to stay. A walk away from the centre of town and hiking trails. Enjoyed the fireplace and electric blankets in every single room.

Ronell K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell K

Gerieflike huis, met pragtige ragtif.

Gerieflike sentrale huis.

Ellen C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C

Lekker familie trippie.

Lekker huis. Skoon, netjies, baie mooi ingerig en versier. Als wat jy nodig het is daar. Vir die Gautengers, die huis is omhein, met diefwering en 'n alarm. Dit is 'n maklike loopafstand van die Clarins Square met al die winkeltjies en restaurante. Daar is 'n TV, maar die klank is bietjie sleg. Ons het bordspelle gespeel, so dit het ons nie gepla nie. Daar is 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n erf waar kinders kan speel. Die plek het trappe. Twee slaapkamers onder en 'n loft met 2 enkelbeddens. Die beddens het elektriese komberse. En die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die gasvrou was baie behulpsaam en het vinnig gereageer op ons vrae. Ons het bietjie gesukkel om by die plek uit te kom omdat hy nie op Google Maps is nie, maar dit was nie te erg nie. Dit is op die hoek van Roos- en Naudestraat. Ons gaan vir seker weer die huis gebruik. Ek kan dit baie sterk aanbeveel.

Yi-chia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yi-chia L

Comfortable and stylish.

Would definitely stay again.

Hugo L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Fantasties vir 'n naweek weg!

Birch Cottage is perfek geleë om Clarens per voet te verken, ons het letterlik orals heen geloop. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het vreeslik lekker gebly en sal vir seker weer gaan kuier.

Pieter B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Awesome.

Dit was regtig baie lekker.

Stacey H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey H

Stunning, peaceful and homely.

Stunning views, peaceful environment and everything in the home was thought of, attention to detail was noticeable. Will definitely be back again!

Candice K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K

Home away from home.

The check-in and check-out were simple. The host was lovely and explained everything clearly. I like the idea of being able to arm an alarm when going out. The house was clean and had everything you needed to stay comfortably. We loved the big garden for the teenagers to kick a ball around and enjoy the braai area separate from the balcony. The balcony area was set up beautifully and comfortably where we spent most of our time at home. The only recommendation I would suggest is in the frame where all the info is, perhaps look at putting the load shedding zone and the WiFi code (although the WiFi code was given to us, I had switched my phone off when we arrived). We had a wonderful time and will be back at Birch Cottage.

Madeleine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Onspannend, heerlik.

Ons het die verblyf geniet. Die huis skep 'n rustige atmosfeer en het 'n pragtige uitsig.

Vincent M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent M

Great stay.

Perfect place to stay. We enjoyed our freedom; almost everything we needed was there.

Martin W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin W

Wonderful time spent in a lovely house in a beautiful part of our country.

Well appointed accommodation. Comfortable beds. Beautiful views from the house. Easy access to town centre.

Ingrid E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid E

Heerlik gekuier, baie gerieflik geleë.

Baie lekker gebly. Plek is smaakvol gemeubileer met alles wat ons nodig gehad het.

Anri K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri K

Rustig.

Ons het heerlik gebly in Birch Cottage. Die huis is uitstekend toegerus met meer as genoeg eetgerei. Alles is stylvol en in puik kondisie. Baie gesellige kuier area binne en buite. Pragtige uitsig oor die berge.

Anja V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Wonderful.

Very spacious and beautifully furnished and equipped.

Kayla S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla S

Beautifully decorated, well situated.

We had such a lovely stay this weekend at the Birch Cottage. It was a really cool spot. We loved the lounge and fireplace, especially on Saturday night as it was freezing cold. It was clean, comfortable and beautifully decorated. It was also perfectly located so close to town. The check-in and out with Lucy was also seamless. I can highly recommend this stay.

Ig V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Uitstekende verblyf, ideale ligging.

Uitstekende verblyf. Birch Cottage is baie goed geleë, stapafstand na die meeste winkels en restaurante in Clarens. Die huis self was pragtig skoon en volledig toegerus. Sal beslis weer hier bly.

Alida M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M

Fantastiese verblyf met 'n pragtige view!

Daar is regtig niks waarmee ons kon fout vind by Birch Cottage nie, die eienaars het werklik so mooi aan alles gedink. Dit is eersteklas gasvryheid wat jou so tuis laat voel, maar ter selfde tyd is alles "spotless" en pragtig ingerig. Die ligging is onverbeterlik, stapafstand van die "hustle and bustle", maar ver genoeg vir heerlike privaatheid en vrede. Die uitsig van die stoep af is ongelooflik. Ons het ontspan met die intrapslag!

Carol-anne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-anne M

Absolutely beautiful home away from home.

Will definitely go back to this spot. Was absolutely beautiful with breathtaking views.

Jan R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Dit was vir seker 'n mooi en netjiese huis en pragtige omgewing!

Sal weer Clarens en die Birch Cottage besoek.

Gertruida S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida S

The view and veranda is a winner!

Perfect location, away from noise, but in town. Beautiful decorated, clean and neat house.

Japie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie L

Absoluut lekker gebly.

Goed geleë. Huis baie netjies en skoon. Selfs ingerig met 'n skottelgoedwasser. Niks is afgeskeep nie en die selfs dekor is mooi gedoen. Die eienaars is baie gaaf en altyd beskikbaar. Ons het baie lekker gebly en sal die plek weer gebruik.

Juanita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Perfek geleë! Pragtige decor met asemrowende uitsigte.

Perfek geleë! Pragtige decor met asemrowende uitsigte. Highly recommended!

Wendy N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy N

Pragtige, skoon huis!

Die huis is baie naby aan die winkels. Alles was perfek. Skoon, netjies en alles wat mens nodig het.

Reinette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Wonderlike uitsig, crisp en fantastiese ligging.

Ek sal definitief weer Birch Cottage bespreek. Die ligging is weg van die geraas, maar tog in die dorp. Die huis is die perfekte grootte. Heerlike beddegoed. Ek is spyt dit was nie koud genoeg vir die kaggel nie.

Cornelius Andre B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius Andre B

Baie aangenaam en beslis die moeite werd.

Lekker gekuier by Birch Cottage - huis baie oulik en goed ingerig. Die braaifalisiteite was goed om te gebruik en die uitsig is sag op die oog.

Carine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine P

Lieflike huis, goeie ligging, pragtige meubels.

Netjies, skoon, moderne meubels. Alles in die kombuis wat nodig is. Oorweeg miskien WiFi.

Birch Cottage Clarens se terugvoer

Hi Carine, ons is besig om Wi-Fi te installeer. Dankie vir resensie. Daleen

Birch Cottage Clarens
Ananda J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda J

Beautiful cottage with exceptional views - short walk to restaurants and shops.

Stunning cottage with exceptional views. Beautiful finishes, well equipped and clean. Close to all and very enjoyable.

Natalie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie M

A little gem in Clarens.

We had a wonderful stay, the house suited our needs well, has a stunning view and great location for an easy walk into town.

Johan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Awesome accommodation, perfect location.

Awesome accommodation, will definitely recommend and stay there again.

Ramdana M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ramdana M

It was a beautiful getaway.

We had a really great stay. The host, Daleen, was such a delight and very accommodating.

Johan Bothma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan Bothma B

Skoon netjies, alles wat nodig is.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly.

Mioné M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mioné M

Skoon, netjies, modern en gemaklik.

I.v.m. die e-pos versoek oor terugvoering. 1. Die WiFi se sein was baie swak en het eintlik glad nie gewerk nie, alhoewel daar staan WiFi op die beskrywing. 2. Die DStv was net beskikbaar vir 1 dag. Dit het nie Vrydag of Sondag gewerk nie, alhoewel daar op die beskrwying staan dat DStv daar is. 3. Daar kort 'n rooster om meer te braai. 4. Die dak lig in die een kamer werk nie, alhoewel daar wel lampies was. 5. Dit sal meer gerieflik wees met 'n lamp of twee in die sitkamer vir rustiger kuier atmosfeer. Die ligte werk almal saam dus baie helder of pik donker. Ons het wel baie lekker gebly. En waardeur die moderne, skoon plekkie en uitsig. Ook die wasmasjien was gerieflik. Dankbaar dat hulle ons akkommodeer het met ons 2 klein lyfies. Baie dankie.

Maria A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria A

Beautiful cottage and setting.

We really loved our stay. The cottage is beautiful and the surrounding setting is gorgeous. Will definitely like to stay there again!

Ilze C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze C

Heerlik wegbreeknaweek in die mooiste deel van ons land.

Birch Cottage is baie modern en gerieflik, alles is pragtig skoon en al die geriewe wat mens benodig is daar. Die stoepie wat uitkyk op die berge is 'n wenner. Van vroeg tot laat gesit en speletjies speel op die stoep. Loopafstand van die dorp en eetplekke en veilige parkeerplek. Enigste probleem is die water na loadshedding.

Debi H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi H

Birch Cottage Clarens was perfectly situated within walking distance to the main town.

Birch Cottage was lovely. The home is extremely comfortable, and had everything we needed for our stay. The cottage was very clean and tidy and had the most amazing views from the patio. I would not hesitate to recommend Birch Cottage Clarens to friends or family.

Brian D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

Our favourite place in Clarens.

So grateful for the friendly and professional service. We look forward to seeing you again soon.

Lindi S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Net waarvoor ons op soek was.

Birch Cottage was ideaal gewees vir ons gesin van 4 grootmense en 2 klein kinders. Ons was mal oor die uitleg van die huis, en hoe naby dit geleë was aan die winkels en restaurante, maar steeds stil en privaat. Die kaggel was wonderlik! Die huis was baie goed toegerus. Ook genoeg warm komberse! Neem dalk net 'n gastofie saam in geval van beurtkrag.

Candice Lee N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice Lee N

Peaceful staycation.

Birch Cottage Clarens is well kept and catered for the seasonal changes: with a fireplace, electric blankets and wall heaters. The house was clean and had everything we required for our stay. I am very pleased with the service received. We will definitely be back soon.

Chantell P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Heerlik.

Die huis is baie modern, netjies, skoon en baie ruimte met 'n lieflike kaggel in die sitkamer. Die kinders het die groot erf baie geniet en lekker gespeel op die lieflike grasperk.

Chantelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Goeie waarde vir geld. Ideaal geleë.

Baie dankie vir 'n heerlike eerste ervaring van Clarens. Die huis is keurig versier en het alles wat mens kan benodig en meer. Ek kon sien die eienaar het 'n oog vir 'detail' met elektriese komberse op elke bed, speletjies, boeke en puzzle vir grootmense en kinders, en tot sambrele beskikbaar vir as dit reën. Die huis is ideaal binne stapafstand van die dorp geleë en omhein met 'n netjies grasperk vir die kinders om te speel. Die uitsigte is pragtig en ons het heerlik gekuier op die stoep in die dag en voor die kaggel in die aande. Dankie vir jul deel in 'n onvergeetlike ervaring!

Natalie D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D

Beautifully maintained cottage that is so clean and neat and well equipped. What a lovely experience!

The cottage is in a great location, walking distance from the main streets. Lovely garden space and the most comfortable beds!

Lynette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Wonderlike wegbreeknaweek saam familie.

Beide Daleen en Lucy was akkommoderend, vriendelik en behulpsaam. Baie aangename ervaring - sal Birch Cottage beslis aanbeveel.

Didi B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Didi B

Birch Cottage is perfek geleë, en al die winkels en restaurante is binne stapafstand.

Die stoepie was 'n gunsteling kuierplek, en die huis was pragtig gemeubileer en netjies. Sal vir seker teruggaan. Alles wat ons moontlik nodig gehad het was beskikbaar in die huis.

Anika J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anika J

Die perfekte wegbreek.

Pragtige huis om in te bly wanneer 'n mens Clarens besoek. Die beste uitsig en so naby aan al die wonderlike juwele. Sal enige tyd weer daar kuier.

Estimarié D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estimarié D

Heerlik!

Ek sal die eenheid baie sterk aanbeveel! Mens kan sien daar word moeite gedoen om aan in die groot en klein behoeftes te voldoen. Ons het niks kortgekom nie. Baie spasie, maar tog cozy! Naby aan alles, maar ver genoeg dat dit rustig is en nie raserig nie. Baie sentraal geleë. Ons het oral heen gestap!

Christelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Heerlik gebly, met ongelooflike uitsig en uitstekende posisie naby die aktiwiteite en winkels.

Die akkommodasie is baie skoon en netjies, gerieflik en goed geleë. Ons tieners kon ook self na die winkels toe stap.

Linda W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Uitsig, uitsig, uitsig!

Wat 'n heerlike huis om in te bly terwyl Clarens beleef word! Die natuur is op jou voorstoep en jy word wakker met die aller mooiste uitsig oor die berge en 'n bonus was die warmlugballon wat opstyg. Birch Cottage bied alles wat jy nodig het en die bederf van heerlike beskuit, koffie en alle noodsaaklikhede was beslis 'n bonus. Ons sal Birch Cottage definitief weer besoek as ons weer in Clarens kom kuier.

Rocco D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco D

Baie gerieflik en netjies gewees.

Sal verseker weer teruggaan soontoe.

Hannelie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Pragtige plek. Goed toegerus.

Ons was aangenaam verras met Birch Cottage. Baie modern en pragtig gemeubileer.

Nadine H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine H

Baie lekker en rustig.

Die plekkie is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Loopafstand van die winkeltjies en die hope verskillende eetplekke af.

Nicole D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D

A fantastic location and spotlessly clean. A definite 10/10.

We wouldn't hesitate to stay there again.

Brian D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

Superb experience.

Fantastic accommodation, with very friendly and professional service. I'll definitely be returning.

Cecil G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil G

Stylvol, netjies en baie goeie ligging.

Ons het ons naweek in Clarens baie geniet. Birch Cottage het baie groot bygedra tot ons ervaring. Ons kinders het die loft room baie geniet en ons het die geriewe baie geniet. Dit is loopafstand van winkels en eetplekke. Die uitsig op die berg is baie mooi en al die geriewe in Birch Cottage is eersteklas. Ek sal Birch Cottage enige tyd weer bespoek en sal graag langer wil bly. Ek sal dit definitief aanbeveel vir enige toeris.

Robyn C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn C

Lieflike huis, gerieflike ligging!

Ons het ongelooflik lekker gekuier! Die huis is baie mooi en alles is gelieflik toegerus. Ons kon dorp toe stap en het veilig gevoel.

Roelien H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H

Amazing views.

Beautifully decorated house with absolutely amazing views from the elevated patio. Great location and so close to the square, you can walk everywhere.

Surina E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina E

Salige wegbreek uit die stad!

Wat ‘n wonderlike plek! Dis min dat die foto's op die internet lewensgetrou is - soos die Engelse sê hierdie plek is “what you see is what you get”. Die huis is ruim en mooi versier. Die kamers is goed ingerig met waaiers, verwarmers, handdoeke, komberse en selfs ‘n haardroeër in die spieëltafellaai. Die kombuis is ewe goed ingerig sodat gaste regtig net nodig het om kos te bring vir hulle wegbreek. Daar is ‘n stoof met oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Vir koffieliefhebbers is daar 2 masjiene (een groot en een klein). Daar is ook ‘n vol yskas met vrieskas. Genoeg breekware en messegoed vir 6-8 mense. Die lekkerste bederf was die skottelgoedwasser met ‘n paar blokkies vir die naweek se skottelgoed. Die stoep is lekker gemaklik ingerig met ‘n tafel en patiobanke om die ongelooflike mooi uitsig te geniet. Ek sal voorstel om tyd op die stoep te beplan wanneer daar nie direkte sonskyn is nie - spesifiek in die somer kan dit ongemaklik warm raak. Daar is ‘n kuier-area met piekniekbankies onder langs die twee braaiers (ketelbraai em staanbraai). Let wel dat daar trappe buite en binne die huis is. Daar is sowat 8 trappies tot by die voordeur en dan weer so 4 trappies af na die slaapkamers. Daar is ook trappe na die derde solderslaapkamer. Die huis is goed geleë en is stapafstand vanaf die winkels en restaurante, maar tog ver genoeg om nie gesteur te word deur die geraas van daar nie.

Bernhardt S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernhardt S

Home away from home

Birch Cottage is really a home away from home. It is located a few blocks away from the town square so you are close enough to walk to the shops and restaurants but far enough that the noise doesn't reach. There is a beautiful view when sitting on the stoep. Comfortable outdoor couch and table to relax. At the bottom of the steps is a braai, bench, table and extra chairs. Birch Cottage is beautifully decorated and everything you could need is provided. We loved the little touches - coffee, milk, tusks, dishwasher tablets, sunlight liquid even 2 point plugs in every room. The kitchen is fully equipped with quality stuff. So no need to worry here. Home cooked meals are possible. My family and I fully enjoyed ourselves and would definitely be staying at Birch Cottage next time.

Michiel M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel M

Very neat and clean, good location and a beautiful view.

Good value for money and highly recommended.

Natasha P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Dit was heerlik. Birch Cottage was pragtig.

Die uitsig van die stoepie af was asemrowend! Mens kon net die heeldag daar sit. Daleen en Lucy was baie behulpsaam. Die tienerseuns het dit baie geniet en was stapafstand van die dorp. Sal Birch Cottage sterk aanbeveel.

Zeta K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeta K

Vriendelik, behulpsaam, skoon en 'n pragtige uitsig. Sal beslis weer daar bly!

Dankie Daleen vir jou behulpsaamheid en klein bederfies. Ons het ons tydjie so geniet in jou skoon netjiese plekkie met kwaliteit beddegoed en handdoeke.

Stefania J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefania J

Wonderful stay. Very homey and beautiful. The view is incredible.

We really enjoyed our stay. The house was beautiful and clean. We enjoyed the games and felt at home.

Chantell P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Wonderful.

The house is very neat and modern with lots of space for the children to enjoy playing. The patio gets lovely sun early in the morning were we enjoy our coffee. The kids love playing on the grass running around.

Alta L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Onbeskryflike lekker bymekaarkomplek vir 'n gesin wat wyd uitmekaar bly!

Ons kampeer oor die algemeen, want mens voel nie altyd gemaklik met netheid en higiëne van plekke nie, maar hierdie was die eerste plek waar ek ingestap het en 100% gemaklik gevoel het, want die plek is pynlik netjies en smaakvol. Lucy was hulpvaardig en vriendelik en Daleen het uit haar pad gegaan om ons tuis en welkom te laat voel. Dankie, ons kinders sê ook dis die beste plek waar hulle al gebly het! Alle nodige geriewe is beskikbaar vir 'n ontspanne naweek.

Hanlie G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G

Lieflike en netjiese verblyf vir `n heerlike familie naweek.

Lieflike en netjiese verblyf vir 'n heerlike familie-naweek. Alles was smaakvol keurig en netjies. Daar was selfs `n ordentlike LED lampie, kerse, gasstofie en vuurhoutjies gereed vir die kragonderbrekings!

Esther J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther J

Birch Cottage is ongelooflik.

Die uitsig is uitsonderlik. Goed toegerus en super skoon. Dit was ‘n fees om daar te bly.

Romanda H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romanda H

Stylvolle ontspanning!

Sien sterre.

Sarina C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina C

Fantastiese uitsig en ‘n pragtige huis.

Die huis is goed toegerus en binne stapafstand van winkels en restaurante. Dit was heerlik om op die stoep te sit en die pragtige uitsig te geniet. Ons sal graag weer gaan!

Arnold V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Fantastiese verblyf in 'n pragtige omgewing in loopafstand na die hartjie van Clarens.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Birch Cottage! Die verblyf is uitstekend en word net oortref deur die fantastiese kliëntediens wat Daleen verskaf. Ons het onmiddellik tuis gevoel! Ons sal hierdie instelling beslis aanbeveel vir enige gesin wat beplan om Clarens en die omliggende area te besoek! Julle sal ons weer sien. Baie dankie en warm groete.

Franciska H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska H

Lovely.

What a pleasant stay. Daleen is a perfect host.

Chantell P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Fantasties.

Heerlike ruim, moderne huis met ongelooflike uitsig op die berge. Groot erf waarop kinders lekker baljaar. Vriendelike ontvangs.

Danelle T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle T

Alles wat jy wil hê in 'n naweek weg.

Uitstekende akkommodasie! Sal enige tyd aanbeveel. Baie goeie diens en hulp.

Stewart H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart H

Uiters skoon, netjies en gerieflik.

Uiters skoon, fantasties toegerus en baie naby aan die dorp. Alles en meer wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg van die huis af! Alles werk en is netjies en skoon. Alles is goed in stand gehou. Daar was nie 'n sent gespaar met die meubels en huis nie! Ons het baie lekker gebly.

Lesley R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley R

Wow is all I can say, would recommend Birch Cottage to even the most fussy.

Nothing to complain about at all! Fantastic stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Sjoe is al wat ek kan sê is ek sal Birch Cottage selfs aan die mees kieskeurig persoon aanbeveel.

Niks om oor te kla nie! Fantastiese verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Freda-lin R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda-lin R

Was a lovely place to stay at. Everything was available that one would need.

Beautifully decorated cottage, with everything in it that one would need. Very friendly domestic worker who was very helpful and friendly. The cottage was very cosy and had a lovely view.

Marina J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Pragtige plekkie.

Kindervriendelik.

Luristé B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luristé B

Prentjiemooi.

Birch Cottages is die mooiste huisie, lieflik ingerig met als wat jy nodig het en loopafstand van al die restaurante en winkels. Dit het selfs 'n omheinde erf, so die kinders kon lekker buitespeel terwyl ons op die stoep sit met 'n glasie wyn. Julle sien ons beslis gou weer.

Eloise R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise R

Perfekte naweek-verblyf.

Pragtige huisie met alles wat mens nodig het. Goeie ligging, loopafstand van winkels en restaurante. Lieflike kaggel vir koel Clarens-aande. Mooi meubels en goed toegerus. Sal beslis weer bespreek.

Chantell P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell P

Die verblyf was heerlik.

Die verblyf is modern, netjies met asemrowende uitsigte en 'n heerlike grasperk waarop die kinders baljaar het.

Susan Emma B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan Emma B

Baie mooi en netjies, veilige omgewing en loopafstand vanaf die dorpie.

Birch Cottage het al ons verwagtinge oortref. Vriendelike diens, baie behulpsaam. Pragtige netjies huis met 'n lieflike uitsig na berge vanaf die stoep. Loopafstand vanaf die Dorpie. Dink nie jy kan nader, mooier plekkie kry vir 6 mense nie. Ons sal definitief weer by Birch Cottage gaan kuier.

Erika S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Mooi, rustig met pragtige uitsig op die berge.

Ons is hartlik ontvang deur Lucy. Daleen was ook baie hulpvaardig en baie vriendelik. Meer as wat ons verwag het. Kamers is baie ruim. Ons welkom koffie, tee en beskuit was spesiaal. Die stoep was 'n groot bonus. Was lekker naby om te loop na die winkels en restaurante. Baie stil en rustig. Breekgoed en beddegoed van goeie gehalte. Kombersies spesiaal teen die koel oggende en aande. Sal beslis weer kom!

Ruan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Gerieflik.

Eenheid is baie mooi en goed toegerus. Alles wat mens nodig het.

Janine R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine R

Pragtig, netjies, modern, fantastiese ligging.

Ons het 'n tiener, 'n laerskool dogter en 'n 4-jarige dogtertjie in 'n rolstoel en almal het ewe lekker gekuier. Die huisie is verskriklik mooi versier met duursame meubels en eetgerei. Die ligging is fantasties want ons tienerseun kon lekker alleen in die dorp gaan rondloop terwyl die res van ons bordspeletjies kon geniet. Ons gestremde dogtertjie was absoluut versot op die snoesige kombersies wat in elke kamer en leefarea was. Die trappies was nie te veel van 'n gesukkel vir haar nie want ons kon haar dra tot in die huisie, sy't nie nodig gehad om na die boonste kamer te gaan nie en die paar trappies na die onderste kamers kon sy maklik self afkruip. Die eetgerei is uit die boonste rakke en die messe is elke chef se droom. Ons kan met groot vrymoedigheid die verblyf aanbeveel.

Adrian L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian L

Ontspannend.

Goeie keuse vir 'n naweek-wegbreek.

Luzelle B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzelle B

Pragtige huis en baie smaakvol.

Birch Cottage is 'n plek was ons as gesin definitief weer sal bespreek. Dit is 'n pragtige huis en baie smaakvol gemeubileer. Die eienaars is baie vriendelike en behulpsame mense. Ek kan dalk net lugversorging aanbeveel, want die waaiers in die dak help nie veel as dit baie warm in Clarens is nie. Ek kan werklik Birch Cottage vir almal aanbeveel.

Henri K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri K

Birch Cottage is die plek om te bly as jy die sonsopkoms geniet, die pragtige uitsig op die berge waardeer en die puik ligging in Clarens koester!

Ons het heerlik gebly en ontspan. Die huis is volledig toegerus vir 6 mense en alles was silwerskoon en uiters netjies. Die stoep is prima, maar so ook die kamers, kombuis en leefarea. Die middedorp is loopafstand, maar terselfdertyd is die uitsig en stilte onverbeterlik. Die kersie op die koek is dat die stoep oos front en dus die ideale plek is om die eerste koppie koffie te geniet met die son wat jou skielik bekruip van oor die berge!

Ernest H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest H

Uitstekende verblyf en ligging.

Uitstekende verblyfkeuse as 'n mens ruimte soek. Ons eerste besoek aan Clarens en ons keuse om Birch Cottage te kies was perfek. Ons sal vir seker weer gebruik maak van Birch Cottage omdat dit presies en meer is waarna 'n mens opsoek is. Skoon, baie ruimte, loopafstand, modern, maar gepas vir Clarens, waarde vir geld, onderdakparkering en soveel meer. Dankie Daleen vir julle gasvryheid.

Carol D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D

Stunning accommodation that rejuvenated our souls.

Wow! Absolutely stunning accommodation that exceeded our expectations. Spacious, contemporary, relaxing and well maintained. A home away from home - exceptional! The view from the patio of the mountains was amazing. The extra attention to detail was much appreciated. Well done!

Danelle T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle T

Heerlike familie-naweek in 'n pragtige plekkie stapafstand vanaf die hoofstraat!

'n Pragtige plekkie, baie goed toegerus met alles wat ons nodig het. Sal beslis weer hier kom bly, gaan nie eens na ander plekke soek nie. Birch Cottage is stapafstand van alles wat Clarens bied.

Nichole T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nichole T

We had such a wonderful stay at Birch Cottage! Daleen has decorated the home to perfection. It was very comfortable and Lucy kept the home very clean! Very safe and an ideal location, close to town and quiet, with exquisite views of the mountains!

We will definitely be back!

Samantha S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Wow! Fantastic and great.

Fantastic accommodation, location perfect and it was very clean and neat.

Samantha V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Absolutely beautiful.

Gorgeous accommodation and we couldn't have asked for better.

Dalien C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalien C

Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Die huis is baie netjies, skoon en mooi. Dit is baie goed toegerus met alles wat nodig is en diens is fantasties. Ons sal vir seker weer gaan.

Hamish F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hamish F

Baie netjiese plek!

Baie netjiese plek, met mooi uitsig en twee blokke se stap van die middedorp. Sal weer daar bly!

Natascha B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha B

Besonders uitstekend.

Dis 'n pragtige plekkie. Alles was uiters skoon en uiters netjies. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die ligging is wonderlik en die uitsig was onbeskryflik mooi. Beste waarde vir geld wat ek nog gehad het.

Cassandra W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra W

Pragtige en gemaklike verblyf.

Birch Cottage het alles wat jy sal benodig tydens jou wegbreek. Dit is netjies, stylvol gemeubileer en toegerus met al die nodige toebehore om jy verblyf gemaklik te maak. Dit is naby aan die sakesentrum en het 'n ongelooflike mooi uitsig. Ons het ook fantastiese kliëntediens van die eienaar ontvang.

Zillah S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zillah S

Eersteklas!

Die huis is pragtig toegerus met die beste kwaliteit meubels, linne, ens. Die kombuis is ook volledig toegerus met alles wat mens benodig vir kosmaak en braai - alles van die beste! Ons peuters het heerlik op die groot grasperk gespeel!

Kobus C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Fantasties!

Alles was baie smaakvol en die uitsig en rustigheid is 'n groot pluspunt. Mense wat nie trappe kan klim nie moet dalk heroorweeg aangesien daar trappe by die ingang sowel as slaapkamers is.

Birch Cottage Clarens se terugvoer

Baie dankie vir die gunstige terugvoer. Hoop julle kom kuier weer.

Birch Cottage Clarens
Carina R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina R

Goed geleë en keurig getooi met mooi bergvistas en snoesige komberse.

Die binnenshuise leefarea is ruimer as verwag en kombuis baie funksioneel alhoewel op die oog af klein. Gaste wat uit keuse, begroting of weens klein kinders, nie altyd kan/wil gaan uiteet nie benodig meer kombuistoerusting. Beslis meer potte en panne en tee/koffiebekers asook ten minste 'n filter-koffiemaker of meer/groter "plungers". Ook 'n tweede oondrakkie is nodig. Die eerste kaggelvuur moet gepak wees, gereed om aan te steek, met so paar ekstra stukkies hout met aankoms. Daarna koop ek met liefde hout teen R100 per dag. Die yskas was skonerig maar die vrieskas-gedeelte was duidelik maande laas ontvries en skoongemaak. Kombuiskas langs yskas vol skerprykende, giftige skoonmaakmiddels. Plaas dit eerder in jou persoonlike toesluitkassie en laat ruimte vir gaste se kruideniersware. Ek moes ekstra toiletpapier koop teen R10 per rol in die "village", nie aanvaarbaar, in ag genome die daaglikse tarief nie. Dieselfde geld vir die skoonmaker, die skottelgoedwasserseepblokkies, die kaggel- en braaihout: (Penny-Wise-and-Pound foolish). Bordspeletjies, veerpyltjies, kaarte en "jigsaw-puzzles" is altyd van pas in 'n vakansiehuis. Uitsonderlike sonsopkoms en ondergang. Wat 'n uitsonderlike bestemming?! Gastetoilet of derde badkamer noodsaaklik.

Izak S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak S

Huislik en onspanne atmosfeer.

Baie ontspanne atmosfeer met 'n mooi uitsig oor die berge. Waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 290, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqlh45OrT0VrpTzC3dwkGgnMuAr7fprOkSxgLdYft5GTiwSVtQd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 100 5 1 5 290 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516936528404 28.420800292625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang