Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Rock Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Cordelia S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dit was 'n wonderlike wegbreuk in 'n rustige plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Die verblyf is naby die see en Grotto-strand. Die verblyf is naby die see en Grotto-strand. Ons het gaan loop op die berg, vanaf die huis, geen kar was nodig nie. Ek't ook see toe geloop vanaf die huis af, naby genoeg vir loop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter D
Lang verblyf
5.0
Jul 2023

Uitstekend. Goeie ligging en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mrs Michels M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Good value for money. Stay was good, everything was clean and neat. No TV but at least there was WiFi. A bit cold and a heater would have been great; however, the hot blankets were a lovely touch. Very close to the beach and a nice area for walks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tino
Bird Rock Cottage
Hi Mrs Michels Sorry, I should've told you about the heaters; they are kept in the wardrobe in the bedroom upstairs. Happy to know you enjoyed your stay. Tino

Shane T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Spacious, met our needs. Comfortable and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Beautiful, quirky cottage. It was our second stay in this lovely cottage. We love the indoor outdoor lifestyle it provides. Well equipped with everything one would need with little extras to make ones stay even better. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tino
Bird Rock Cottage
Thank you for your great review, Tania. Very happy to know you both enjoyed it again this time around. Thank you once again for leaving the cottage sparkling clean. Tino

Chantel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Gerieflik met pragtige, privaat, knus buite-area. Maak seker van inboektyd, ons moes wag, alhoewel ons vooraf gereël het vir 3 uur inboek. Verblyf is netjies, ten volle toegerus en die bedding rondom die knus binnehof is pragtig groen. Moet heerlik wees in somer maande. Badkamer net op grondvloer. Heerlike stil area, kort stap tot by strand met 'n lieflike kort walkway. Nie vreeslike uitsig nie, redelik ingehok tussen ander mure, maar die gemaklike verblyf en groen 'courtyard' maak absoluut op daarvoor. Ons sal graag weer hier bly. Loadshedding ligte voorsien, asook 1-plaatgasstoof met keteltjie, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Very secure guest cottage and very close to the beach. Very friendly host, secure parking and offers exactly what we need for the two-day stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tino
Bird Rock Cottage
Hi Michelle Thank you for your kind thoughts. I'm happy to know the cottage offered everything you needed for your stay. Tino

Alwt M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Peace and quiet for the soul. A peaceful and tranquil cottage. Very private and all you require for a break-away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tino
Bird Rock Cottage
Thanks for your kind review, Alet. Glad you enjoyed your break-away.

Renie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2023

Heerlike wegbreek. Geleë in 'n pragtige en veilige area. Gerieflike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tino Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Straat 169, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiWWzVkNCg09oKPlZW1gNu0qyVN1vzyPAY1I0L9C1YcKa5Xulpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 169 Sixth Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.408271629842 19.286401207375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang