Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Rock Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Straat 169, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bird Rock Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis in 'n stil, residensiële buurt net 700 m vanaf Grotto Beach in Hermanus. Die kothuis is op 'n residensiële perseel en bied 'n oopplan-uitleg aan gaste.

Die kothuis het 'n beskutte tuin en is ideaal vir 'n paartjie of 'n paartjie met 1 of 2 kinders. Die boonste verdieping beskik oor die hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n sitarea. Daar is 'n slaaparea in die oopplan-leefarea op die onderste verdieping met 'n enkelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea wat geskik is vir 'n kind of 'n klein volwassene.

Die onderste verdieping beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, tweeplaatstoof-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, dompelpot, eetgerei en breekware. Badhanddoeke en linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Vuurmaakhout vir die eerste braai word voorsien. Daar is draagbare braaigeriewe op die patio.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis met direkte toegang tot die kothuis. Die kothuis is 700 m vanaf Voëlklip se strand en die plaaslike supermark. Die bestemming bied toegang tot restaurante en is 6,7 km vanaf Kleinrivierstrandmeer, bekende vir verskeie watersporte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Herman B
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf is naby die see en Grotto-strand. Die verblyf is naby die see en Grotto-strand. Ons het gaan loop op die berg, vanaf die huis, geen kar wa...
Sien meer
Aug 2023
Dieter D
5.0
Uitstekend. Goeie ligging en diens.
Jul 2023
Willem K
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, quirky cottage. It was our second stay in this lovely cottage. We love the indoor outdoor lifestyle it provides. Well equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Mrs Michels M
Saam met lewensmaat
4.8
Good value for money. Stay was good, everything was clean and neat. No TV but at least there was WiFi. A bit cold and a heater would ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Chantel L
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflik met pragtige, privaat, knus buite-area. Maak seker van inboektyd, ons moes wag, alhoewel ons vooraf gereël het vir 3 uur inboek. Verblyf is ...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Tino Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 6de Straat 169, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird Rock Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6de Straat 169, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiWWzVkNCg09oKPlZW1gNu0qyVN1vzyPAY1I0L9C1YcKa5Xulpd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 169 Sixth Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.408271629842 19.286401207375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang