Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird Song

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 70, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Birds Song is in die kusdorpie Sandbaai, net 2 km vanaf Sandbaai se strand, geleë.

Die tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, ketel en 'n opwas-area toegerus.

Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en 'n pragtige uitsig oor die tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die woonstel word deur verskeie besienswaardighede omring en is naby Whale Coast Mall geleë. Dit is ook net 'n entjie se ry vanaf Hermanus se middedorp. Of gaste nou 'n rustige toevlugsoord in die natuur soek of opwindende avonture wil aanpak, Birds Song bied die perfekte basis vir 'n onvergeetlike wegbreek by die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bird Song
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Theo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Endstraat 70, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bird Song het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Endstraat 70, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ba90823d2444679b219138dc65af6d0972bac0a91ad346cef8638df7e631c9f60084aa739db432a2ea85bb6d9253c9598db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 70 End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418637707537 19.200864747452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang