Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdhaven - Spoonbill Stay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1500 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode.
Groot partytjies met eksterne gaste word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is om 22:30.
Langebaan Country Estate (LCE) handhaaf streng spoedbeperkings om die veiligheid van inwoners, insluitend kinders, sportentoesiaste en weidende diere, te verseker.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van Breda-rylaan 1131, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad94fb47284acd675cf7e34fd1fd05d5ffbda958d97923a18804a2ef824100fe2f2040132c06bb142758f2e31409262e489e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 1131 Van Breda Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.069254 18.0483787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang