Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdhaven - Spoonbill Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van Breda-rylaan 1131, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Birdhaven - Spoonbill Stay is 'n pragtige, moderne vakansiehuis op die veilige Langebaan Country Golf Estate. Dit is naby 'n groot speelgrond en het skilderagtige uitsigte oor die strandmeer, gholfbaan en bewaringsgebiede.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer, op die boonste verdieping, het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, en bied direkte toegang tot 'n balkon. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n stort bo. Die tweede slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed, en gaste deel 'n badkamer met 'n stort en bad met gaste in die derde en vierde slaapkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n TV het. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die boonste verdieping beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, 'n toonbank en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n ruim eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n kroeg met 2 yskassies en 'n braaikamer met stapeldeure. 

Die stoep het 'n etenstafel, yskassie, gasbraai en pizza-oond met 'n uitsig oor die agterplaas en gholfbaan. Die oprit het plek vir 4 voertuie, en gaste het toegang tot 'n pooltafel, wasmasjien, tuimeldroër en vrieskas in die motorhuis. Langebaan Country Estate bied ekstra geriewe, insluitend 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, klubhuis, tennisbane, putt-puttbaan en 'n 18 putjie-gholfbaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Van Breda-rylaan 1131, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Van Breda-rylaan 1131, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad94fb47284acd675cf7e34fd1fd05d5ffbda958d97923a18804a2ef824100fe2f2040132c06bb142758f2e31409262e489e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 1131 Van Breda Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.069254 18.0483787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang