Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bird's Nest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige kamer, skoon, netjies. Aangename en vriendelike gasvrou. Uitstekende lieflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great stay. Wonderful stay, very friendly and efficient host who made us feel quite at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie goeie ervaring. Baie lekker gebly. Netjies en vriendelike gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustige plek om te rus en dis goed vir die siel. Baie lekker gekuier. Lynette was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Het 100% voldoen aan ons verwagtinge. Was opsoek na basiese, veilige en netjiese verblyf. Het 100% voldoen aan ons verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastiese ontdekking wat nie die bank breek nie. Ons gaan beslis weer terug. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie is ongelooflik netjies en baie skoon. Die gasheer was ook baie behulpsaam met ons versoeke en het ekstra moeite gedoen om ons gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker toegeruste plekkie met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Baie lekker gebly. Rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnifer K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kon lekker ontspan. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayniece J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was 'n plesier om daar te kuier. Dit is 'n baie rustige/lekker plekkie. Ja, dit was regtig 'n plesier om vir die naweek by Bird's Nest te bly. Dit is 'n baie rustige/lekker intieme plekkie waar jy en jou geliefdes kan rus en tyd spandeer. Ek sal definitief weer van die plek gebruik maak! Die eienaar is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlik gekuier. Baie warm ontvangs gekry. Netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourier-singel 10, Stilbaai Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZTllZDIwLTJiZGMtNDA2NC1iOWFiLTJhZmY3YWEwYWJmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 10 Lourier Crescent Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.382273749718 21.402654647827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang