Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds View

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Baie aangename verblyf met ongelooflike uitsigte oor die berg en die meer. Ons verblyf by Bird's View was ongelooflik aangenaam. Die inligting wat ons voor ons ingeboek het, was baie handig. Ons is vriendelik ontvang en die kamer was uiters skoon en netjies. Die uitsig op die berg en oor die meer is asemrowend. Die voëllewe op die meer het ons verstom - beslis die hoogtepunt van ons besoek. Ons wens ons kon langer bly om die meer, wat so naby is, verder te ondersoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danvin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Fantastiese plek om te bly. Baie rustig, netjies en veilig. Baie lekker naweek gehad. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig en gerieflik. Ja, lekker gebly en geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lesley A
Kort verblyf Gesin met tieners
2.4
Jan 2024

The location was good. There were no braai facilities. The fridge was a bar fridge. There were dogs on the premises. We had to keep requesting our cups and glasses to be cleaned. The pool was dirty on the day of our arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wilbri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie vriendelike diens. Baie vriendelike diens ontvang en baie behulpsaam met plekke om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bijan R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2020

Beautiful, safe and secured. Beautiful view, safe, clean, good location and warm hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annica
Birds View
Good Day, Thank you so much for your kind review. I really appreciate it! Kind Regards, Annica Louw

Kelvin-jean F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Als was mooi, regtig. Net 'n paar foute, soos microwave en braai-area sal die bly daar baie verbeter. Het 'n winter discount gekry, baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Lieflike plek! 'n Lieflike plek, goed geleë en voortreflike gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fabian C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2019

Rusting en stil. Ons het ons 2 nagte baie geniet by Birds View. Birds View kan tenminste vir die gaste borde en 'n mikrogolfoond in die kamers dit aangesien hulle nie ontbyt bedien of braai-area het vir die gaste nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e210d7b24b0938800986fbf3cc02b5dc45a6ed110ba9db3d644045bd2cd6bd674c14377bd16932d4a3278b4a773a13406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 16 Fulmar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412595809428 19.159448635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang