Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bird's View Huis is aan die oewer van die Vermont Soutpan in Vermont geleë. Die soutpan vorm deel van die parkgordel waar verskeie voëlspesies en klein diere woon.

Die verblyf bestaan uit 2 stylvolle slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, waaier, ondervloerse verhitting, yskassie, haardroër, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis is ten volle toegerus vir selfsorg. Stapeldeure lei na 'n swembad waar gaste uitsigte oor die soutpan en op die berg kan geniet van hulle sonstoele af. Daar is ook 'n stoep en 'n groot pizza-oond.

Die huis is in 'n U-vorm gebou en alle kamers het privaat ingange wat na die swembad lei. Daar is oorgenoeg parkeerplek.

Bird's View Huis is ongeveer 7 km buite Hermanus geleë. Die strandfront is net 800 m van Bird's View af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birds View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e210d7b24b0938800986fbf3cc02b5dc45a6ed110ba9db3d644045bd2cd6bd674c14377bd16932d4a3278b4a773a13406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 16 Fulmar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412595809428 19.159448635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang