Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birds View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bird's View House is aan die oewer van die Vermont-soutpan in Vermont geleë. Die Soutpan vorm deel van die groengordelstelsel wat die tuiste van 'n verskeidenheid voëlspesies en klein diere is.

Deur die jaar word verblyf verskaf in 2 stylvol versierde slaapkamers wat apart verhuur word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het ook 'n ketel, mikrogolf, waaier, ondervloerse verhitting, yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis word in die vakansieseisoen in sy geheel verhuur en is volledig toegerus vir selfsorgverblyf. Die kombuis is volledig toegerus met 'n elektriese en gasketel, koffiesuier, broodrooster, elektriese oond en gasstoof, lugbraaier, ysmaker, potte, panne, yskas-vrieskas en binnebraai-area.

Stapeldeure lei na die swembad vanwaar 'n mens uitsigte oor die berg en Soutpan kan geniet terwyl jy op die ligstoele ontspan. Dié area het ook 'n patio met 'n groot pizza-oond.

Die huis is in 'n U-vorm gebou en al die kamers het privaat ingange wat na die swembad lei. Oorgenoeg parkeerplek word voorsien.

Bird's View is sowat 7 km buite Hermanus geleë. Die strandfront is net 800 m vanaf Bird's View.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Birds View
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Annica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birds View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fulmarstraat 16, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd4e210d7b24b0938800986fbf3cc02b5dc45a6ed110ba9db3d644045bd2cd6bd674c14377bd16932d4a3278b4a773a13406?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 16 Fulmar Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412595809428 19.159448635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang