Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birdsong

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthur Bleksley-straat 16, Loeriepark, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R799 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Birdsong is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaars se perseel in Loeriepark, George, en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat gerieflike verblyf in hierdie Tuinroete-dorpie soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n oopplan-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamerarea het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 vir kinders, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n induksieplaat, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Aangrensende kusdorpe soos Victoriabaai is ongeveer 9,2 km ver en Wildernis is ongeveer 12,1 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Arthur Bleksley-straat 16, Loeriepark, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arthur Bleksley-straat 16, Loeriepark, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f810631102eed7538ffd7e6122a98119dc7c75592c2b3269c14e117f3ae3efa8d73acdaa4e029054d45e55b4cada6ba76e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 16 Arthur Bleksley Street Loerie Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.96430971176 22.495077129675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang