Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Eagle Lodges - The Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Brilliant! Magic spot, lovely accommodation and close to Bot River, Hemel en Arde wineries and Greyton. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denischka U
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker verblyf. Goed toegerus en mooi natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard U
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

'n Baie aangeneame kuier in alle opsigte. Die enigste aspek wat effe negatief mag klink is die toestand van die pad op sekere plekke. Die ligging (konstante, heerlike koel bergbries), pragtige uitsig oor area tot by Caledon, gerieflike huis met alles in puik werkende toestand, dam met heerlike koel, skoon water en die houtverhitte Jacuzzi was wenners. Stilte en paddakore saans is vir stadsjapies presies waarna mens soek - lekker stappaadjies en 'n gevoel van afsondering en vryheid in die natuur. Gerieflik naby Caledon en Hermanus deur die mooie Hemel-en-Aarde-pad sou 'n mens soontoe wou gaan. 'n Aangename ervaring wat ons definitief weer sal doen met ons ander dogter en skoonseun en kleinkinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Baie lekker en privaat, ons was glad nie bewus van enige ander mense nie. Die lodge was skoon en netjies. Hulle het ons vroeg gekontak om aankomstyd te bevestig en aangebied om die bad en kaggel se vuur aan te steek. Met aankoms was die lodge lekker warm en die water amper op temperatuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Great stayover to relax. Not having to waste time going through check-in/out was fantastic. The lodge was beautiful. It was spacious and had everything a person needs for a relaxing holiday. Being able to walk amongst the lovely fynbos was a privilege. Wallowing in the Kolkol heated plunge pool, sipping a wee libation and looking out over the veld into the distance can only be relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Great stay, beautiful location and Black Eagle Lodges - The Lodge. Lovely combination of mountain views, dam swimming and hot tub relaxing! Off the beaten track and perfect for a relaxing time away from the rush of life! Close enough to Hermanus + Caledon for day trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Mountainside getaway. Rustic and off the grid stay. Good for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deborah P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Beautiful, meaningful, beautiful. We went away on a silent retreat, 6 friends. To be in nature, hiking, swimming, hot tubbing, resting, journaling, praying. It was the perfect place to reconnect with ourselves and with God. Very beautiful and natural and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2023

Praghuis in fynbos met uitsig oor die Overbergse landskap. Wonderlike ligging, uitstekend toegerus, mooi ingerig, 'n heerlike plek om te kuier, stap en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trixi J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

It was a wonderful break, despite the weather being icy. Loved the fact that the lodge is lovely and secluded. A good place to wind down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a40f3bf2a9f12112580b068d57a3ad427f7ebeae47c9c7433c3ee4ac3aaa9fa4bfaf94bb9a75a65cab948b760b5d17a688?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 Kempsrivier Farm 13 km from Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.296373249014 19.346598891091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang