Black Eagle Lodges - The Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen partytjies of funksies, soos henne- of rampartytjies en troues, word toegelaat nie.
'n Ekstra koste word per kind per nag vir kinders wat op die solder slaap gehef.
Vuurmaakhout is teen 'n ekstra fooi per krat beskikbaar.
Let asb. dat daar 'n 12 km-lange grondpad is wat na die huis lei. Dit is vir alle voertuie geskik, maar word nie vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte aanbeveel nie.
Die padtoestand is gewoonlik goed, maar kan na gelang van die seisoen wissel. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen.
Daar is nie Eskom-elektrisiteit by die lodge nie, aangesien dit sonkrag en gas gebruik.
Daar is vis soos tilapia in die dam en gaste kan in die dam swem alhoewel kinders te alle tye onder toesig moet wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang