Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Eagle Lodges - The Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Black Eagle Lodges - The Lodge is 'n afgesonderde, selfsorg-kliplodge wat op Kempsrivier-plaas, 13 km buite Caledon, geleë is. Die lodge is op 'n dam geleë en bied 'n rustige plaasstyl-toevlugsoord. Die eko-vriendelike huis maak gebruik van sonkrag-opgewekte krag en gas vir kombuistoestelle en warmwater-geisers.

Die lodge kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die solderarea bo die kaggel bied 'n slaaparea vir 2 ekstra kinders teen 'n ekstra fooi per kind. Katoenlinne, handdoeke, komberse en warmwaterbottels word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n knus etenstafel met stoele en 'n sitkamer met 2 rusbanke en 'n klipkaggel.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area met 'n buite-eettafel, sonstoele en ingeboude braaigeriewe wat deur 'n boma-styl-omhulsel beskerm word. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad aan die kant van die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Black Eagle Lodges - The Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Eagle Lodges - The Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1a40f3bf2a9f12112580b068d57a3ad427f7ebeae47c9c7433c3ee4ac3aaa9fa4bfaf94bb9a75a65cab948b760b5d17a688?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 Kempsrivier Farm 13 km from Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.296373249014 19.346598891091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang