Black Eagle Lodges - The Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Black Eagle Lodges - The Lodge is 'n afgeleë selfsorgkliphuis wat 'n rustige plaaswegbreek op die Kempsrivier-plaas, 13 km buite Caledon bied. Dié omgewingsvriendelike villa langs 'n dam gebruik sonkrag en die kombuistoestelle en geisers werk met gas.
Die lodge bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n solder bo die kaggel wat slaapplek aan 2 kinders teen 'n ekstra koste per kind bied. Katoenlinne, handdoeke, komberse en warmwatersakke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 2 gemaklike rusbanke en 'n klipkaggel.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel, sonstoele en 'n beskutte boma met ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n houtvuurwarmbad langs die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Black Eagle Lodges - The Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kempsrivier-plaas, 13 km vanaf Caledon, 7230, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang