Black Impala
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen geraas word tussen 22:00 en 09:00 toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode. Gaste is welkom om op die dek en buite te rook. Gebruik asb. die asbakkies wat voorsien word.
Aangesien Black Impala op 'n wildsplaas met wilde diere wat vry rondloop, geleë is, sal alle gaste wat by Black Impala bly 'n vrywaringsvorm moet teken.
Kinders moet onder volwasse toesig wees.
Geen vuurwapens of vuurwerke word op die perseel toegelaat nie.
'n Grondpad lei vanaf die hoofhek na Black Impala. Dit is sowat 2 km lank en vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Droogekloof 91, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang